Hy het blykbaar bande met die bendewêreld gehad en is doodgeskiet ʼn dag nadat die prokureur Noorudien Hassan, wat gereeld bendebase verteenwoordig het, ook vermoor is.
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Skuld wurg verbruikers ál meer
Die werkloosheidsyfer is steeds aan die toeneem en sal na verwagting einde vanjaar op 7,2 miljoen te staan kom, 1,3 miljoen meer as einde 2016.
Raad van Kerke wil dagga die stryd aansê ná hofuitspraak
“Die hofuitspraak is totaal onaanvaarbaar vir die Liggaam van Christus.”
SA bank derde beste bank ter wêreld
Die bank is nie net aangewys as die beste bank in Suid-Afrika, sowel as Afrika nie, maar ook as die derde beste bank ter wêreld.
VF Plus voorspel skolebeleid stuur op chaos af
“Die VF Plus glo ouers sal moet rondskarrel om kinders in ’n skool geplaas te kry.”
DA: Verslag ‘bewys’ De Lille se wangedrag
Sy sê die tweede, lywiger verslag van ongeveer 2 000 bladsye gedetailleerde getuienis, gegrond op onderhoude, regsvoorleggings en ander insette, skets “ʼn treurige prentjie van Patricia de Lille se optrede as burgemeester”.
Werkers wat nie middagete neem ‘R500 000 kwyt’
“Dit kom neer op gratis werk ter waarde van R512 465 en onnodige tyd wat mense by hul lessenaar deurbring.”
Bejaarde se liggaam in slaapkamer gekry
“Dit lyk asof die motief vir die aanval diefstal was en dat die slagoffer moontlik sy aanvallers geken het, want hy het stukwerkers gebruik om met die bouwerk op sy erf te help.”
Insameling vir Dros-slagoffer vorder goed
“Ons vertrou die gesin sal die beste weet wat hulle moet doen om hul dogter in dié omstandighede te help. Ons sal beslis nie aan hulle voorskryf nie.”
Geliefde skrywer van ‘The Message’ oorlede
“Ek dink nie die dood is iets om te vrees nie. Ek het geen benul hoe alles sal verloop nie. Maar ek is nie bang nie. Dit kan ek jou verseker.”
Heel eerste luiperd in Karoopark gewaar
“Daar was nog nooit vantevore enige bewyse van luiperds se teenwoordigheid in die amper 40 jaar oue Karoo Nasionale Park nie.”
Kenner waarsku malaria maak terugkeer in SA
“Maak seker jy weet waar die malariagebiede in Suid-Afrika is en verstaan watter voorsorgmaatreëls jy voor jou besoek moet tref.”
Bouery aan langste seebrug eindelik klaar
Omgewingsbewustes verkwalik die brug vir ʼn afname in die bedreigde Chinese wit dolfyne se getalle.
Plaasvrou (68) takel aanvallers met mes
“Hulle het besluit om haar te los, want die een het vir die ander vier gesê: ‘She’s an old lady. She won’t have money’.”
Wes-Kaapse matrieks begin môre
Amper 54 000 voltydse kandidate en sowat 12 500 deeltydse kandidate skryf vanjaar die Senior Sertifikaat-eksamen in die Wes-Kaap.
Oos-Kaap: ‘Gewelddadige protesoptrede verbaas nie’
“Mense wend hulle ál meer tot geweld en steek munisipale geriewe aan die brand om uiting aan hul frustrasie te gee.”
‘Goeie opkoms’ by Pik se roudiens verwag
“Ons het nie die roudiens geadverteer nie, maar ons verwag redelik baie mense.”
‘Geen waarskuwing’ voor jong atleet eie lewe neem
“Ek sou nooit gesê het daar was iets fout nie. Maar jy het te veel trots om vir die ou te sê iets is fout. Ek het glad nie enigiets agtergekom nie.”
Paar vas wat glo medisyne oorsee smokkel
Hy is op heterdaad betrap waar hy in Kenilworth se poskantoor koeverte met voorskrifmedisyne daarin ingedien het wat bestem was vir Amerika.
Seun (5) erg beseer toe vragmotor oor hom ry
Michael is nog deurentyd by sy bewussyn, maar kla hy het seer. “Sy een been is heeltemal gebreek en sy skedelbeen gekraak.”