“Dis ʼn bewese feit dat mense wat diere mishandel, dikwels daartoe oorgaan om mense te mishandel.”
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Geen boeke, opleiding vir nuwe skoolleerplan
Al is die aankondiging amper vyf jaar gelede gedoen, het skoolhoofde gesê daar is geen handboeke vir die nuwe leerplan nie.
‘Misdadigers’ op plaas ontwapen
“Mag ons optrede onder die misdaadgemeenskap versprei sodat hulle kan weet: ‘Ons is op julle spoor.’”
Al vier SA drenkelinge in Mosambiek gevind
Die agt vriende was deel van ʼn groep wat op 12 Januarie na Mosambiek gereis het om een van hulle se verjaardag te vier.
Harry, Meghan sukkel glo om huur by te bring
Die poniekoerant beweer die paartjie moes hul huurkontrak voortydig beëindig en beplan om nou reeds in Maart uit te trek.
‘Oulikste hondjie ter wêreld’ sterf
“Ons dink sy hartjie het letterlik gebreek toe sy boetie ons verlaat het.”
Kaapse polisie lê beslag op R2,4 m. se perlemoen
In die pakhuis het hulle op ʼn onwettige perlemoenverwerkingsaanleg afgekom en die twee mans (onderskeidelik 31 en 34) in hegtenis geneem
Enorme dwelmvonds in Namakwaland
Lede van die honde-eenheid het met die soektog gehelp en op altesaam 111 000 mandraxtablette afgekom.
Man vas ná komplot om vrou te vermoor
Polisiebeamptes het Maandag op Bethlehem toegeslaan op die plek waar die huurmoordenaar na bewering sy betaling sou ontvang het.
Polisie veroordeel ‘lafhartige’ brandstigting
“Ons kan nie toelaat dat mense mekaar se huise of eiendom aan die brand steek nie, ongeag meningsverskille of redes.”
Schweizer: Departement staan Solidariteit-aansoek teen
Solidariteit het gesê Barkhuizen moes nooit geskors gewees het nie en het gevra dat sy onmiddellik terugkeer werk toe.
Ses vermeende veediewe op Colesberg aangehou
Toe hy Maandag omstreeks 08:30 terugkeer, het hy gesien hoedat van die skape op die plaas met toue vasgebind was en 11 reeds gevrek het.
Baaise vrou sit lank vir reusebedrog
“Voorts het sy haarself ʼn stewige salaris en vet bonus betaal, sonder goedkeuring van die maatskappy se direkteur.”
Deurbraak ná diefstal by megaskool
Tydens hul inhegtenisneming is 22 tablette en drie skootrekenaars teruggevind wat blykbaar tydens die inbraak gesteel is. Dis ʼn breukdeel deel van die toerusting wat gesteel is.
VF Plus bly Msimanga het bedank
“As koalisievennoot in Tshwane het die VF Plus nogtans ʼn goeie, funksionele werkverhouding met Msimanga gehad.”
Middeljarige vas vir moord op eks
Luidens berigte het ʼn vriendin van die oorledene haar Woensdag by die polisie as vermis aangemeld.
Vrystaatse vroueslaner kry 3 jaar tronkstraf
“Asseblief, dames wat nou in ʼn soortgelyke situasie is: Jy verdien soveel beter.”
Onderwyser se lyk in kar gevind
Later daardie dag het veiligheidswagte op die parkeerterrein van ʼn plaaslike hospitaal die slagoffer se Volkswagen Polo Classic gewaar met bloed wat daaruit drup.
LUR stry voort om piepklein skool te sluit
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het in 2017 besluit om die Hoërskool Uitzig, wat in ʼn brandarm buurt geleë is, te sluit.
Burgemeester lê die tuig neer
Hy het gesê hy sal sy bedanking in die eerste twee weke van Februarie afhandel, maar het onderneem om inwoners van die metro se behoeftes intussen steeds voorop te stel.