Anthea se gesin huur nou ʼn suigmasjien teen sowat R1 500 per dag waarmee sy drie maande lank behandel moet word.
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Gr. 7 op skoolterrein met mes doodgesteek
“Ek hoop die Here sal hulle in dié moeilike tyd vertroos.”
Jong man steeds in hospitaal ná slangbyt
Tydens die jongste operasie is sy been toegemaak waar die pofadder hom gepik het en vel van hoërop teen sy been oorgeplant.
SA’ner se lyk in Mosambiek gevind
“Ons sal aanhou soek en die reddingspanne sal op die eiland bly tot ons hulle opspoor.”
Video: Skending van DA-reklamebord ‘sal nie waarheid wegsteek’
“Dit gaan oor die nagedagtenis van al die baie Suid-Afrikaners wat slagoffers van ʼn onverskillige, gevoellose en wrede regering geword het.”
Egpaar, nog twee vas vir korrupsie van R57 miljoen
David Brandsma was in dié tyd ʼn werknemer van Boxer Superstores en het glo sy vrou, ʼn direkteur van To Be Sales 5 BK, gehelp om die produkte teen oordrewe pryse by die ander twee firmas te bekom en toe gereël dat “kommissie” in sy bankrekening betaal word.
Video: Vier verkeersbeamptes oor ‘omkopery’ geskors
“Ek is gedreig, aangerand en die verkeersbeampte het geweier om my rybewys terug te gee of die boete uit te reik.”
Video: Kinders, ouma sterf in brand
Op ʼn video wat van die brand geneem is, kan gesien word hoe Thulani een van die meisies uit die huis dra.
Motorfietsmoord: Byl by verdagtes gekry
Die drie is Dinsdagaand in hegtenis geneem op verskillende plekke om die dorpie Ramokgopa naby Mankweng, sowat 25 km wes van Polokwane.
Video: Sterrekundiges krap kop oor meteoor
“Dit het blykbaar in die atmosfeer uitgebrand aangesien geen impak in hierdie stadium bevestig is nie.”
Swart ouer loof Laerskool Schweizer-Reneke
“Indien moontlik, moet die onderwysdepartement Barkhuizen verskoning vra, want wat sy verkeerd gedoen het, was om die foto te neem. Sy het niks anders gedoen nie.”
‘Skrikwekkende’ verwikkeling by Laerskool Schweizer-Reneke
“Ons het ʼn bandopname waar hy sê die betogers moet by die skool kan inkom en die land behoort aan hulle.”
Stappe kom teen nog twee van Schweizer-Reneke
Dié mense se identiteit sal Donderdag op ʼn mediakonferensie in Mahikeng, die provinsiale hoofstad, bekendgemaak word.
‘Rasse-aanval’: Man kry 22 jaar tronkstraf
“Crew is ernstig beseer en het met sy aankoms by die hospitaal gesterf. Molino se bekkenbeen is gebreek en Cloete en Jager is gering beseer.”
Drie vas ná moord op motorfietsverkoper
“Sy lippe het beweeg, maar daar het nie klank uitgekom nie.”
Metropolisieman dalk sy werk kwyt oor R10
“Die dae van ‘koeldrankgeld’ aanvaar, is verby.”
ANC boos oor inbraak by nuwe skool
“Ons kan nie toelaat dat misdadigers ons kinders se reg op gehalte-onderwys ondermyn nie.”
N2 gesluit ná noodlottige botsing
Verkeer uit Mosselbaai sowel as Riversdal se rigting word met ʼn ompad oor die Robinsonpas na en van Oudtshoorn herlei.
Drie sterfgevalle bevestig in terreuraanval in Kenia
Spesiale magte is later op die toneel ontplooi om die aanvallers uit die kompleks te verdryf.
Lesufi dreig gemeenskap ná inbraak by peperduur skool
“As inwoners nie die inbrekers teen Vrydag opspoor nie, sal al raad wees om alle duur toerusting by die skool weg te vat.”