“Ongelukkig het twee vroue in die huis noodlottige beserings opgedoen.”
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Liga dring aan op swart onnie by Schweizer
“Ons wil hê dat gelyke indiensneming en regstellende aksie by die skool toegepas word waar 99,9% (sic) van die onderwysers wit is.”
Drie dood in tragedie op Vrystaatse plaas
“Terwyl sy met hom gepraat het, het sy geluide gehoor. Die volgende oomblik is die oproep kortgeknip.”
Verdagte dood in skietery met polisie
“Tydens die skietery het een van die verdagtes in ʼn polisievoertuig gespring en weggejaag.”
Polisiegeneraal ontslaan weens rassisme jeens wit mense
“Ek glo dit sal ʼn les vir Suid-Afrika wees dat rassisme nie kleurblind is nie.”
DA boos oor ANC sy leuse ‘steel’
“Dis jammer dat die regerende party so laag sal daal om ʼn ander party se leuse blatant te steel.”
Een dood, 18 beseer toe drie voertuie bots
Een persoon is op slag dood terwyl nog 18 insittendes van die minibustaxi se beserings van gering tot matig wissel.
Kaapse seebeskermers behaal sukses
Die verdagtes het toe reeds na bewering 238 klimmossels, 42 alikreukels en 590 swart mossels uitgehaal.
Beeste se baas gesoek ná diefstal
Die twee verdagtes kon nie na wense verduidelik waar hulle aan die beeste gekom het nie.
Groot vonds van renosterhorings op lughawe gekry
“ʼn Hond van die eenheid het positief gereageer op ʼn vrag wat vir die Midde-Ooste bestem was.”
Vrag dagga, mandrax by padblokkade gekry
Die polisie het al die passasiers, wat onderweg was van Olifantshoek na Upington laat uitklim en deursoek.
‘Foto weerspieël nie skool se ware karakter’
“Die beheerliggaam is verbind tot integrasie en om ’n positiewe bydrae tot die samelewing te lewer.
Apostoliese priester doodgeskiet
“Hy was sterk en het nog asemgehaal, maar dit was nie lank nie, toe sterf hy.”
Betogers sak toe op Laerskool Schweizer-Reneke
Die betogers het omstreeks 09:30 die skoolperseel betree, waarna besluit is om die skool ter wille van die leerders se veiligheid te verdaag.
Gestrande Ier se familie begin geldinsameling
“Hy het ʼn week lank in die strate van Suid-Afrika rondgedwaal met geen kos of water nie en ontvang op die oomblik mediese behandeling.”
LUR na Schweizer-Reneke oor klasfoto
ʼn Ouer beskryf ʼn foto van die klas wat glo van rassisme getuig as “totaal en al nonsens”.
Woolies ‘jammer’ oor bababuidel
“Ons het Shannon McLaughlin [die stigter van Ubuntu Baba] persoonlik opreg verskoning gevra.”
Jong Gautenger derde keer onder mes ná slangbyt
KJ is baie moeg en het vir die eerste keer sedert Maandagnag geslaap.
Kenners ondersoek massastranding van dolfyne
Bloed het by van die dolfyne se bekke uitgekom, terwyl van hulle gelyk het asof hulle van die vel aan hul lyf verloor het.
Geen einde aan Kaapse brand in sig
“Enige brand wat teen die berghange voorkom, is moeilik om te bedwing.”