Stem verloor het baie fasette. Ons verloor vinnig en maklik ons stemme in ’n werkplek as ons nie bereid is om op te staan, hoe ongemaklik ook al, om standpunt in te neem nie. Nie noodwendig standpunt in te neem téén nie, maar om op te staan vir dit waarin ons glo. Selfs dieper, weet ons nog waarin ons glo?
Alles deur die skrywer NP van Wyk Louw-sentrum
Die geleenthede wat hedendaagse krisisse ons bied
Op die keper beskou, is al die krisisse rondom ons geleenthede wat God aan ons bied en waarop ons geroepe moet wees om in gehoorsaamheid te reageer. Dit is goed om te weet dat God nie net die verskeie krisisse oor ons pad bring nie, maar ook vir elke krisis ʼn besondere uitkoms gee.
So word meerderheid se stemme uitgedoof
Daar is nog tyd om te keer dat die minderheid radikales die stem van die meerderheid uitdoof. Maar dít gaan verg dat ons luister, opstaan en doen waarin ons glo. Voordat die tronkdeure weer toeklap.
Veglus en die wil tot beveiliging
Die geskiedenis, wat onder meer ook ’n kroniek van veglus en optrede tot beveiliging verteenwoordig, sal uiteindelik oor hierdie keuses en die sukses daarvan, al dan nie, skeidsregter speel. Dit vra dus die berekende aandag van almal vir wie die voortbestaan en beveiliging van dit wat vir hulle waarde het, ’n saak van erns is.
Vrae en antwoorde oor Afrikaans se plek op SA kampusse
Is die bohaai oor Afrikaans op universiteitskampusse die moeite werd? Die NP Van Wyk Louw-sentrum het in samewerking met die FAK ʼn paar vrae en standpunte hieroor bymekaargesit.
Die ideologie van struggle en studente-opstande
A luta continua is die struggle-kreet wat op die voorblad van die Rhodes Must Fall-beweging se webblad verskyn. Die lied is oorspronklik deur Samora Machel in Mosambiek se vryheidstryd gebruik. Die woorde kan vertaal word as “die stryd sal voortgaan”.
Die soetste taal met ʼn bitter nasmaak
Op die oomblik lyk dit asof taaldiversiteit besig is om mense in ons land uitmekaar te dryf. Wanneer taal egter gebruik word waarvoor God dit bedoel het, behoort mense oor taalgrense heen eintlik nader aan mekaar te beweeg sonder om mekaar se motiewe te wantrou.
Só lyk die hoekpilare van die regstaat
Mag die toekoms van Suid-Afrika daarom daarvan getuig dat suksesvol tussen die Scylla van die herstel van begane onreg en die Charybdis van ondemokratiese magstaatpraktyke (onder die vaandel van “verteenwoordigend van die demografie”) heenbeweeg is, danksy die toenemende vestiging van ’n dinamiese demokraties politieke kultuur!
Afrikaners het weer selfvertroue nodig!
Kom ons bou ons Godsvertroue op die woorde van God wat ons in die Bybel kry. Wanneer ons dit regkry, loop ons as Afrikaners, plaaslike en internasionale bendes storm en spring ons oor mure.