“Ongelukkig kon daar niks vir hom gedoen word nie.”
Alles deur die skrywer Phillip
Egpaar op wildsplaas aangeval
“Dié tipe aanvalle op mense in plaasgemeenskappe kan nie geduld word nie.”
Buurtwaglid geskiet: ‘Hou aan bid’
“Kom ons hou aan bid vir Nico se herstel. Ons moenie moeg word nie.”
Tiener by skool doodgesteek
ʼn Tienerseun is vandeesweek by ʼn Limpopo-hoërskool glo deur ʼn klasmaat tydens ʼn bakleiery doodgesteek.
Video: Miljoene rande se juweliersware by Bloem-winkelsentrum geroof
Die Bloemfontein-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na sewe verdagtes wat Donderdag op die gewilde Mimosa Mall toegeslaan het waar hulle ʼn juwelierswarewinkel beroof het.
Pastoor tydens kerkdiens doodgeskiet
“Die verdagte het glo aan die kerkgangers gesê om aan te gaan met die diens en dat hy sake het om met die pastoor uit te klaar.”
Kunsteraadvoorsitter glo aangerand ‘omdat hy swart is’
“Die man het duidelik en kliphard geskreeu: ‘F*** these blacks! They must go away!’ Kort daarna was vier of vyf grootgeboude wit mans ook daar en het die ander man aangemoedig.”
SR-lid rand glo meisie op kampus aan
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat ʼn lid van die studenteraad Woensdagoggend glo sy meisie op die Bloemfontein-kampus aangerand het.
Man vas ná hy glo 190 km/h jaag
ʼn 31-jarige man is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo 190 km/h met ʼn Audi A3 op die R21 tussen Pretoria en Johannesburg gejaag het.
Buurtwaglid steeds kritiek, gebede gevra
“Ons is ʼn eenheid van 7 000 toegewyde veiligheidslede in die land wat elke dag ons lewens op die spel plaas vir ons gemeenskappe. Ons stel die standaard. Kom ons bid nou saam vir Nico.”
Twee met 14 gesteelde skape betrap
Die polisie het op die skape en die verdagtes se voertuig beslag gelê.
Foto’s: Drie vas oor vervalste geld in Pta
Drie mans, onderskeidelik 19, 38 en 39 jaar oud, is Woensdagmiddag in Pretoria se Moot-omgewing in hegtenis geneem nadat vervalste geldnote in hul besit gevind is.
Trump twiet oor plaasmoorde, grond in SA
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeg Donderdagoggend Suid-Afrikaanse tyd, aan sy nagenoeg 53 miljoen volgelinge op Twitter oor grondonteiening en plaasmoorde getwiet.
Grondonteiening: Sakeliga dien PAIA-aansoek in
Dit volg ná ʼn artikel in ʼn Sondagkoerant waarin Rendani Sadiki, die waarnemende direkteur-generaal van die departement, erken dat ʼn lys van 139 plase wat vir hierdie doel geoormerk is bestaan.
Herstelwerk aan sinkgat op R55 begin
Die departement het Woensdag gesê die herstelwerk gaan nagenoeg R12 miljoen kos.
Vier ‘dwelmmuile’ by lughawe vasgetrek
“Die 48-jarige man is deursoek en daar is deur ʼn X-straalmasjien vasgestel dat hy vreemde voorwerpe in sy maag het.”
Anika Smit: Staat roep nuwe getuie ná pa se onthulling
“Sy het gesê hy wou seks gehad het. Toe sy geweier het, het hy haar in die gesig geslaan en haar neus gebreek. Anika het blykbaar in haar kamer ingehardloop en die deur probeer toedruk.”
‘Geskiedenis as verpligte vak moet skoolkurrikulum dekoloniseer’
“Geskiedenis as ʼn skoolvak stel Suid-Afrikaners in staat om te leer en te verstaan van die stryd wat menige mens moes deurgaan sodat die land demokrasie kon bereik.”
‘Politieke partye se misbruik van grondkwessie is ʼn gevaarlike speletjie’
“Politieke partye misbruik die grondkwessie om emosie in Suid-Afrika op te jaag en kiesers te lok. Dit kan onvoorsiene gevolge vir die toekoms inhou.”
Pa se notas bring skokwending in Anika-saak
Anika Smit, die vermoorde tiener van Pretoria, se pa het sedert sy dogter se wrede moord notas begin hou met die hoop dat iemand vir haar moord aanspreeklik gehou kan word.