AfriForum Jeug het die afgelope naweek tydens die Windpompfees in Naboomspruit (Mookgopong) die rekord vir die langste ononderbroke braai van 32 ure en 17 minute verbeter
Alles deur die skrywer Phillip
Studente neem reg in eie hande, vang en beseer agt vermeende rowers
Sowat 100 studente aan die Universiteit van Limpopo se Mankweng-kampus het vroeër vandag reg in eie hande geneem en op agt vermeende rowers toegesak na dié glo ʼn student se selfoon gesteel het.
Tafelberg amptelik as wêreldwonder aangewys
Tafelberg is nou amptelik aangewys as een van die wêreld se sewe natuurlike wonders.
AfriForum verwelkom voorstel oor handel in renosterhoring in Suid-Afrika
AfriForum verwelkom die aankondiging deur Edna Molewa, minister van omgewingsake, dat haar departement oorweeg om die internasionale gemeenskap te nader met ’n voorstel om in renosterhoring handel te wettig.
Jack Parow-insident laat sosiale media gons
Sosiale media gons nog oor die storm wat oor Jack Parow se kop losgebars het na hy Vrydagaand van die verhoog verwyder moes word tydens ʼn konsert in Newcastle.
Wêreldpersvryheiddag – Ons moet veg vir persvryheid en demokrasie
Ons vier vandag Wêreldpersvryheiddag met ʼn lag by ʼn traan. Volgens die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) vier ons op dié dag die rol wat die nuus-media regoor oor die wêreld speel in die handhawing van demokrasie, om tirannie te beveg en ook om die publiek se lewe te verryk. Die forum het egter ook beklemtoon in watter gevaar dié rolle tans in ons land is.
Carl Niehaus skimp vir nuwe werk in die ANC
Carl Niehaus, voormalige woordvoerder van die ANC, skimp vir ʼn nuwe posisie in die hoë range van die ANC
Meer as 600 polisiebeamptes sedert April 2011 in Gauteng in hegtenis geneem
Meer as 600 polisiebeamptes is sedert April verlede jaar in Gauteng in hegtenis geneem.
Sanral breek stilswye
Sanral laat weet hulle respekteer maar bestudeer hooggeregshof se bevindinge oor omstrede e-tolstelsel