Tasché Burger, wenner van die derde seisoen van The Voice SA, het omtrent ’n suksesvolle debuut tot die Afrikaanse musiekbedryf gemaak met haar eerste enkelsnit, “Die een”.
Alles deur die skrywer Pieter Cloete
Wêreldbekerkoors op Afrikaanse Top-20
Met die Wêreldbeker-rugbytoernooi om die draai is daar reeds so ʼn paar kunstenaars wat begin munt slaan uit dié sportgebeurtenis.
Willem Botha betree Top‑20 met nuwe enkelsnit
“Na meer as 14 jaar in die bedryf, is ek steeds net so senuweeagtig, maar ook net so opgewonde elke keer as ek nuwe musiek vrystel!”
Twee nuwe treffers pronk op Top-20
Die musiekvideo van “So sterk soos ʼn vrou” is net ʼn week gelede bekendgestel, maar danksy sosiale media is dit reeds onder die top-10 mees afgelaaide liedjies op digitale verkoopplatforms.
Video: Dowe baristas beïndruk by koffie-ekspo
Dié kompetisie is die eerste van sy soort ter wêreld en is daarop gemik om dowe baristas se vaardighede ten toon te stel.
Ricus en Snotkop klou aan no. 1-posisie op Top-20
Dit lyk asof aanhangers net nie genoeg kan kry van Ricus Nel en Snotkop se “Boerepompie”-treffer nie!
Riana kort op Ricus se hakke op Afrikaanse Top-20
Die gewilde sangeres en liedjieskrywer het onlangs in ʼn onderhoud met Maroela Media vertel van die tragedie agter die inspirasie vir dié liedjie.
Twee enkelsnitte vir Elandré op Afrikaanse top-20
Die sanger het onlangs sy hart teenoor Maroela Media oopgemaak oor vriende wat hy aan die dood moes afstaan in twee verskillende motorongelukke en aan wie hy dié snit opgedra het.
Riana Nel is ‘Sterker’ op Top-20 met nuwe enkelsnit
Ricus Nel en Snotkop se gewilde liedjie, “Boerepompie”, is nou in die gesogte no. 1-posisie.
Janie Bay onttroon Elandré op Top-20
Bay het dié liedjie saam met Hunter Kennedy, Fred den Hartog en Peach van Pletzen geskryf en vervaardig.
Gewilde ‘Boerepompie’ betree Afrikaanse Top-20
Fatman se jongste enkelsnit, “SOS”, betree ook dié week die treffersparade.
Kletsrym-nuweling betree Top-20
Dié nuwe kletsrymer se eerste enkelsnit was die afgelope week die derde meeste afgelaaide snit op digitale platforms.
“Jou huis” maak hom tuis in no.1-posisie op Top-20
Elvis Blue en Theuns Jordaan se nuwe enkelsnit, “Jou huis”, het die nostalgie behoorlik by Afrikaanse musiekliefhebbers laat opvlam en nou het dié treffer ook die res uitgestof om vandeesweek bo-aan Maroela Media se Afrikaanse Top-20 te pryk.
Elandré kraai weer koning op Top-20
Een ding is seker: Elandré se dae as “kleindorpiedromer” is verby. Dié talentvolle kunstenaar is besig om opslae in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf te maak.
Dewald, Elandré wedywer vir 1ste plek op Afrikaanse Top-20
Juan Boucher neem vandeesweek die no. 10-posisie in met sy enkelsnit, “Want jy weet”.
Elvis, Theuns betree Afrikaanse Top-20 met duet
Dit is ook Elvis Blue se eerste enkelsnit in sy jongste album – ook met die titel ‘Jou huis’.
‘Musiek soos grond’ betree die Afrikaanse Top-20
“Lugballon” betree die treffersparade op nommer 20.
Dewald Wasserfall veroorsaak ‘Elektrisiteit’ op Afrikaanse Top-20
Dié lied is ook op sy jongste album wat einde Mei uitgereik word.
Demi Lee kraai weer koning op Afrikaanse Top-20
Demi Lee Moore neem vandeesweek weer die no. 1-posisie in nadat sy skoonskip gemaak het by vanjaar se Ghoema-musiektoekennings.
Spoegwolf maak dubbele verskyning op Afrikaanse Top-20
Die gewilde Suid-Afrikaanse rockgroep Spoegwolf het pas sy jongste enkelsnit en musiekvideo, “Storm”, bekendgestel.