Dié snit onttroon Appel se ‘Foute’ op die treffersparade.
Alles deur die skrywer Pieter Cloete
Riana Nel terug op Top-20
Riana Nel is terug op die Top-20 met ʼn splinternuwe enkelsnit.
Ricus Nel se ‘Khaki’ klim op dié week se Top-20
Terwyl Appel met “Foute” vir eers stewig op die eerste plek bly in Maroela Media se Afrikaanse Top-20 vandeesweek blaas Ricus Nel se jongste snit behoorlik in sy nek.
Dodo Nyoka is ‘Frikkie vir ʼn rukkie’ op dié Top-20
“Frikkie vir ʼn rukkie” is die week se jongste toetrede tot die Top-20. Appel oorheers steeds met vier liedjies op die trefferparade.
Heuwels Fantasties, Demi Lee het iets om oor huis toe te skryf op Top-20
Die Heuwels Fantasties en Demi Lee Moore se jongste snit maak dié week sy verskyning op die Top-20.
Loufi en Appel regeer op dié Top-20
In vandeesweek se Top-20 is daar agt liedjies wat klim, vyf wat hul plekke verloor, vier wat onveranderd bly en drie nuwe liedjies wat op die Top-20 verskyn.
Barto vat vlam op dié Top-20
Barto en Appel oorheers dié week die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Appel oorheers weer dié Top-20
Dié musiekvideo van die snit is al meer as 407 000 keer in net twee weke gekyk.
Jan Jan Jan kuier op Top-20 met ‘ʼn lekker ou’
Dié musiekvideo van die snit is al meer as 407 000 keer in net twee weke gekyk.
Appel breek reëls op dié Top-20
Om op die treffersparade in die topposisie met ʼn nuwe uitreiking te verskyn, is ʼn rekord waarin nog net Jo Black kon slaag.
‘Koue kole’ stop nie vir Eloff op dié Top-20
In vandeesweek se Top-20 is daar twee liedjies wat klim, veertien wat hul plekke verloor en een nuwe liedjie wat die Top-20 betree.
Die Piesangskille maak ’n draai op Top-20
Gerhard Steyn en Loufie neem ook hulle plek op die Top-20 in die week met “Partykiehonde”.
Nuwelinge maak golwe op Top-20
Die nuweling Wilma van Heerden en Lisie Basson maak vandeesweek groot golwe op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Juan Boucher ‘dans met gevaar’ op Top-20
Juan Boucher betree die Maroela Media Afrikaanse Top-20 in die 12de plek.
Nuwe Elvis Blue-lied maak buiging op Top-20
Dit is Wilma van Heerden se derde week op die Top-20.
Jonge Wilma se debuutsnit woeker op Top-20
Barto se “Impulsief” bly uiters gewild op stromingsplatforms en bly vir eers in die no. 1-posisie.
Nicholis Louw eet ‘Coco Pops en kaas’ op die Top-20
Barto en Marissa se lied, “Ons twee genoeg”, wat verlede week die no. 1-posisie beklee het, val vandeesweek na die tiende plek.
Pieter Smith se ‘Willemiena van Gezina’ wikkel op die Top-20
Dié prettige enkelsnit se musiekvideo het reeds meer as vyftigduisend trefslae op YouTube en sal aanhangers aan Pieter se treffer, “Stukkie van der Merwe”, herinner.
Drie liedjies op die Top-20 vir Barto
Daar is vier liedjies wat klim, nege wat hul plek verloor, vyf wat onveranderd bly en twee splinternuwe liedjies wat die Top-20 betree.
Kurt, Zaan en Gerhard speel saam op Top-20
“Afrikaans is alles” is ʼn liefdesbrief aan die Afrikaanse taal, kultuur en mense wat die sanger se vermaakloopbaan van byna drie dekades ondersteun.