Demi Lee Moore is kort op Eloff se hakke met “Wie se hart breek jy vanaand”.
Alles deur die skrywer Pieter Cloete
Eloff en sy ‘Johnnie’ bly tops op Top-20
Die Heuwels Fantasties en Coenie de Villiers se nuwe weergawe van die ontslape musikant Lucas Maree se treffer, “Victoriabaai”, spring hierdie week na die 11de posisie.
‘Prins van Potch’ blink uit in Top-20
Early B en Justin Vega se lied, “Ses Jägers”, betree vandeesweek die Top-20 in die 18de plek.
Top-40 Afrikaanse liedjies van 2021
Maroela Media het ʼn lys van die top-40-liedjies van 2021 saamgestel uit die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Luister: Huldeblyk-speellys aan Theuns Jordaan
Om hulde aan Jordaan en sy musiekskatkis te bring, het Maroela Media ’n speellys van 20 van sy grootste liedjies saamgestel.
Riaan Benadé onttroon Demi Lee op Top-20
Eloff se “Johnnie Blou” is stadig maar seker besig om na die eerste plek van die treffersparade te klim.
Demi Lee span kroon op top-20
Fatman se nuwe enkelsnit, “Kamp Kommandant”, betree vandeesweek die top-20.
Demi Lee, Irene-Louise oorheers Top-20
Demi Lee Moore se nuwe enkelsnit, “Wie se hart breek jy vanaand”, betree vandeesweek die Top-20 in die 18de plek.
Demi Lee skiet na eerste plek op Top-20
Dis ʼn ongewone week op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Twee snitte vir Irene-Louise op Top-20
Jay en Irene-Louise van Wyk se splinternuwe duet, “My volgende fout”, klim vandeesweek met 14 plekke.
Leah stap aan op die Top-20
Irene-Louise verloor egter haar plek in die no. 1-posisie met “Tekkies brand” en val een plek terug na no. 2.
Die Heuwels, Spoegwolf woeker op Top-20
Elvis Blue se “Goud in die vuur” klim ook vandeesweek enkele plekke.
Elvis Blue se goue stem weer op Top-20
Elvis Blue, Kurt Darren en Die Heuwels Fantasties saam met Spoegwolf betree weer vandeesweek die Top-20 met nuwe enkelsnitte.
Riaan Benadé steek Irene-Louise verby op Top-20
Irene-Louise van Wyk verloor vandeesweek haar no. 1-posisie.
Dubbeldoor vir Riaan Benadé, Reën op Top-20
Irene-Louise van Wyk se “Tekkies brand” is steeds vuur en vlam in die no. 1-posisie.
Brendan kies geloof bo vrees op Top-20
Sy jongste enkelsnit, “Die wolf”, betree vandeesweek se Top-20 in die 11de posisie.
Ricus, Martin terug op die Top-20
Irene-Louise van Wyk neem weer die 1ste posisie in met “Tekkies brand”.
Tasché kraai koning op Top-20
Irene-Louise is vandeesweek in die derde plek met “Tekkies brand”.
Top-20: Luister na Franja, Christia se nuwe musiek
Christia Visser en Franja du Plessis se nuwe musiek betree die week se Top-20.
Irene-Louise, Riaan Benadé en Tasché kuier boaan Top-20
Irene-Louise van Wyk kraai steeds koning op dié week se Top-20.