Alles deur die skrywer Pieter Kruger

Rugby se toring van Babel

Jare gelede was dit baie groot nuus as spelers lande verruil het. Dink maar aan die opslae wat Tiaan Strauss gemaak het toe hy in 1995 na Australië verhuis het, asook die Junior Springbokkaptein Clyde Rathbone en Dan Vickerman wat albei ook vir die Wallabies gespeel het.