Suid-Afrika se Ernie Els, Christiaan Bezuidenhout en George Coetzee is saam met ses ander gholfspelers net drie houe agter die voorloper ná die eerste ronde van die BMW PGA-toernooi.
Alles deur die skrywer Pieter Kruger
Reën vir stryd tussen Bokke en All Blacks voorspel
Wat gebeur as dit Saterdag in Jokohama in Japan in die Wêreldbeker-wedstryd tussen die Springbokke en All Blacks reën?
Vandag se sportnuus
Die Suid-Afrikaanse T20-krieketspan se gebrek aan wedstrydfiksheid is blootgelê.
All Blacks wil teen die Bokke hardloop
Geen Sonny Bill Williams nie, geen Brodie Retallick nie, geen Ben Smith nie, geen Rieko Ioane nie.
Drie SA’ners in Japan se WB-span
Al drie het reeds vir Japan gespeel maar dit sal twee van die spelers se eerste Wêreldbeker-toernooi wees.
Springbokspan: Dié 23-tal pak die All Blacks
Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het Woensdagoggend in Tokio sy span wat die All Blacks Saterdag in Jokohama in die Wêreldbekertoernooi pak, bekend gemaak.
Vandag se sportnuus
Wallis se rugbyspan is in Japan op sy knieë gedwing aan die vooraand van sy Wêreldbeker‑kragmeting met Georgië.
Springbokke: Is Retallick in of uit?
Die grootste belangstelling was die vordering van die slot Brodie Retallick, wat ʼn paar weke gelede in Wellington sy skouer beseer het nadat hy deur RG Snyman uit ʼn losskrum disnis geloop is.
Vandag se sportnuus
Die SAUK het Maandag bekend gemaak dat hy nie die komende Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan op televisie of oor die radio sal uitsaai nie.
SA se vinnigste vrou geskors ná sy positief toets
Nog ʼn opkikkerbom het in Suid-Afrikaanse sportkringe gebars nadat dit bekend geword het Carina Horn, Suid-Afrika se vinnigste vroue-atleet, positief getoets het vir ʼn verbode middel.
Varsity-netbalreeks: Voorlaaste kans om te oortuig
Daar is nog net twee rondes oor in vanjaar se Varsity-netbalreeks, maar dit is byna ʼn uitgemaakte saak dat Tuks, Maties, Kovsies en die NWU Pukke tot die uitspeelrondes sal deurdring.
WB-toernooi: Statistieke en ontleding
Die Nieu-Seelandse webtuiste stuff.co.nz het ʼn baie interessante studie gedoen oor die topagt-spanne se vertonings sedert 2014 se Wêreldbekertoernooi tot ná vanjaar se WB-opwarmwedstryde.
Vandag se sportnuus
Warm en droë weer word Woensdag vir Mohali voorspel wanneer Suid-Afrika se krieketspan in die tweede T20-wedstryd teen Indië speel.
SA se Brad eindig sesde in San Marino GP
Die Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder het Sondag sesde geëindig in die San Marino Grand Prix se Moto2-ren wat by die Misano World Circuit Marco Simoncelli beslis is.
Hewige reën kelder Proteas in Indië
Die Proteas is veronderstel om nog twee wedstryde te speel.
Wêreldbeker-toernooi: Skop tog net af!
Dis hoog tyd dat die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan begin.
Denly se sprokiesverhaal in reeks om die As
Wanneer geluk die dag aan jou kant is, moet jy op daardie golf ry.
Groot eer val Os du Randt te beurt
Du Randt, die enigste Springbok wat in twee Wêreldbeker-wenspanne (1995 en 2007) was, het in 80 toetswedstryde vir die Bokke gespeel.
Vandag se sportnuus
Die All Black-rugbyspan het sy eerste terugslag by die Wêreldbekertoernooi in Japan beleef.
Rassie het sy huiswerk behoorlik gedoen
Jare gelede, toe hy nog vir die Vrystaat gespeel en afgerig het, was hy gereeld in die nuus oor sy unieke en onkonvensionele metodes.