Warm en droë weer word Woensdag vir Mohali voorspel wanneer Suid-Afrika se krieketspan in die tweede T20-wedstryd teen Indië speel.
Alles deur die skrywer Pieter Kruger
SA se Brad eindig sesde in San Marino GP
Die Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder het Sondag sesde geëindig in die San Marino Grand Prix se Moto2-ren wat by die Misano World Circuit Marco Simoncelli beslis is.
Hewige reën kelder Proteas in Indië
Die Proteas is veronderstel om nog twee wedstryde te speel.
Wêreldbeker-toernooi: Skop tog net af!
Dis hoog tyd dat die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan begin.
Denly se sprokiesverhaal in reeks om die As
Wanneer geluk die dag aan jou kant is, moet jy op daardie golf ry.
Groot eer val Os du Randt te beurt
Du Randt, die enigste Springbok wat in twee Wêreldbeker-wenspanne (1995 en 2007) was, het in 80 toetswedstryde vir die Bokke gespeel.
Vandag se sportnuus
Die All Black-rugbyspan het sy eerste terugslag by die Wêreldbekertoernooi in Japan beleef.
Rassie het sy huiswerk behoorlik gedoen
Jare gelede, toe hy nog vir die Vrystaat gespeel en afgerig het, was hy gereeld in die nuus oor sy unieke en onkonvensionele metodes.
Luister: Vandag se sportnuus
Die Australiese krieketspan wil van vandag af op die Oval in Londen dit invryf en ook die vyfde toetswedstryd in die reeks om die As teen Engeland wen.
Bokke, opskietverdediging loop hand aan hand
Rotsvaste verdediging was nog altyd een van Springbokrugby se hoekstene en dit kan in vanjaar se Wêreldbekertoernooi in Japan weer die geval wees.
Vandag se sportnuus
Die beseringspook het ʼn draai by Samoa gemaak skaars tien dae voordat die Wêreldbekertoernooi begin.
Só speel SA spanne in 2020 se Superreeks
Die Stormers en die Sharks is die enigste twee SA spanne wat tuis begin.
Luister: Vandag se sportnuus
Aanstaande jaar se Super-rugbyreeks sal reeds op 31 Januarie begin en alle Nieu-Seelandse wedstryde sal ʼn halfuur vroeër afskop.
Bokke skuif Wallis uit vierde plek op ranglys
Die een week op en die volgende week af.
Vandag se sportnuus
Daar heers kommer in rugbykringe oor die uitwerking wat tifoon Faxia op die Wêreldbekertoernooi kan hê.
Nadal klop Medvedev in epiese eindstryd
Nadal, doodmoeg en emosioneel, het na afloop van die wedstryd op die baan neergesak en gesê dat dit een van sy mees emosionele aande was.
Leclerc skop stof in Bottas en Hamilton se oë
Die 21-jarige Charles Leclerc (Ferrari) het Sondag op Monza nie net sy tweede agtereenvolgende Formule Een-Grand Prix meesterlik gewen nie, maar sy ervare spanmaat, Sebastian Vettel, erg in die skadu gestel.
Mening: Rassie behoort nr. 12-trui aan Frans Steyn te gee
Rassie Erasmus is nie ʼn rugby-afrigter wat daarvan hou om te gaan krap waar dit nie jeuk nie, maar die tyd is nou ryp om Frans Steyn op binnesenter te kies, skryf Pieter Kruger.
Steve Smith gee Engelse krieketspan steeds nagmerries
Wanneer die son ná vanjaar se reeks om die As gaan sak, gaan die Australiese kolwer Steve Smith steeds by die Engelse krieketspan spook.
Jong Kanadees skok Serena Williams in eindstryd
Die Kanadese sensasie Bianca Andreescu het die 37-jarige Amerikaner Serena Williams se planne laat ontspoor om tennisgeskiedenis te maak.