In Amerika is die BMW Kampioenskap se vierde ronde voltooi en op die jongste Curriebeker-punteleer is die Leeus en die Haaie nog onoorwonne ná drie wedstryde.
Alles deur die skrywer Pieter van den Berg
Kanovaart: Die wêreld se kano-konings is SA’ners
Suid-Afrika se Andy Birkett en Hank McGregor het Sondag die K2-wêreldtitel by die Wêreldkampioenskap-marathon gewen.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke het Saterdag in hul derde wedstryd van vanjaar se Rugbykampioenskap teen Australië in Brisbane uitgedraf en verloor.
Moto GP: Ducati wen ná 11 jaar in San Marino
Die San Marino Moto GP (die 13de van die seisoen) is Sondag in heerlike sonskynweer afgehandel.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke speel môre in hul derde wedstryd van vanjaar se Rugbykampioenskap teen Australië in Brisbane en Bafana Bafana speel môre in ʼn Afcon-kwalifiseringswedstryd teen Libië in Durban.
MotoGP: Ducati wil momentum behou
Die aandag verskuif dié week na die San Marino MotoGP.
Vandag se sportnuus
Die Springbokspan wat Saterdag in die Rugbykampioenskap teen Australië speel toon verskeie veranderinge. Daar is ʼn nuwe voorry, geskommelde lostrio asook nuwe losskakel- en senterkombinasie.
Vandag se sportnuus
By die Amerikaanse Ope op Flashing Meadow in New York het die kwarteindwedstryde gister begin en ná die Dell Technologies Gholfkampioenskap is Bryson de Chambeau nou sewende op die wêreldranglys.
Tennis: Groot hartseer want die goue driemanskap se era loop uit
Die laaste vyftien jaar se manstoernooie is wêreldwyd deur drie spelers oorheers.
Vandag se sportnuus
By die Amerikaanse Ope op Flashing Meadow in New York is die vierde ronde afgehandel.
Vandag se sportnuus
Die twee finale byeenkomste in die Internasionale Diamantliga-reeks is die naweek aangebied en in die Curriebeker-reeks is daar die naweek drie wedstryde afgehandel.
Formule Een: Mercedes gee Ferrari pak op hulle tuisbaan
Die Italiaanse Formule Een Grand Prix (die veertiende van die seisoen) is Sondag (2 Julie) op Monza gejaag. Alle oë was op die twee voorste renjaers in die kampioenskapsreeks, Lewis Hamilton (Mercedes) en Sebastian Vettel (Ferrari).
Atletiek: SA gaps 2 van die 32 titels
Caster Semenya en Luvo Manyonga was weer Suid-Afrika se uitblinkers.
Vandag se sportnuus
Die eerste van twee finale byeenkomste in die Internasionale Diamantliga-reeks is gisteraand in Zürich aangebied. Die reekswenner van elke item ontvang $50 000 en ʼn diamant-trofee.
Formule Een: Vettel en Hamilton pak mekaar kaalvuis
Die topspanne, Mercedes en Ferrari, laat geen steen onaangeroer om die beste motor vir hul renjaers tot beskikking te stel nie.
Vandag se sportnuus
Die Goue Leeus Rugby-Unie het aangekondig dat hul president, Kevin de Klerk, gaan uittree.
Vandag se sportnuus
Die 50ste Amerikaanse Ope het op Flashing Meadow in New York sy tweede dag beleef. Die spelers moes gister in versengende hitte op die baan stap.
Atletiek: Groot geld en diamant-trofee vir elke wenner
Die twee finale byeenkomste van die Internasionale Diamantliga-reeks word Donderdag en Vrydag aangebied.
Vandag se sportnuus
Die 50ste Amerikaanse Ope het op Flashing Meadow in New York begin en Suid-Afrika se (5) Kevin Anderson het teen Ryan Harrison (VSA) te staan kom.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke het in die Rugbykampioenskap teen Argentinië gespeel en ʼn groot pak slae op die lyf geloop.