Die Belgiese Formule Een Grand Prix (die dertiende wedren van die seisoen) is Sondag op die Spa-Francorchamps-baan gejaag.
Alles deur die skrywer Pieter van den Berg
Vandag se sportnuus
Die Bokspan vir die Rugbykampioenskapwedstryd môre teen Argentinië toon een verandering aan die beginspan. Die Argentyne het ook net een verandering aan hul span gemaak.
Moto GP: Ducati mik weer na twee podiumposisies
Dit is die 12de wedren van die 2018-seisoen en alle oë is op die huidige wêreldkampioen, Marc Marquez (Repsol Honda), wat die eerste deel van die seisoen oorheers het.
Vandag se sportnuus
Die spanne vir Saterdag se twee wedstryde in die Rugbykampioenskap sal vandag bekend wees.
Formule Een: Gaan Hamilton sy voorsprong vergroot?
Die Belgiese Formule Een Grand Prix (die 13de wedren van die seisoen) word Sondag op die Spa-Francorchamps-baan gejaag. Die oefenrondes begin Vrydag en die kwalifisering word Saterdag afgehandel.
Vandag se sportnuus
Saterdag se twee wedstryde in die Rugbykampioenskap word onderskeidelik vroegoggend en laataand gespeel en in die Sonskynreeks begin die Wildekus-uitdaging vanoggend.
Vandag se sportnuus
Die tweede ronde van die Rugbykampioenskap word Saterdag afgehandel. Suid-Afrika speel in Argentinië teen die Argentyne terwyl Australië teen Nieu-Seeland in Auckland speel.
Vandag se sportnuus
Die Rugbykampioenskap van 2018 het Saterdag afgeskop. Die Springbokspan het teen Argentinië in Durban gespeel en met 34 – 21 geseëvier.
Atletiek: Manyonga wen verspot maklik
Die drievoudige wêreldkampioen en dubbel Olimpiese-kampioen, Caster Semenya, was toe nie in aksie in die 1500 m vir vroue nie.
Atletiek: Caster is een van die groot trekpleisters
Verskeie Suid-Afrikaners sal Saterdag in aksie wees.
Vandag se sportnuus
Die Rugbykampioenskap van 2018 skop môre af. Die Springbokspan wat om 17:05 teen Argentinië in Durban speel is bekend gemaak.
Vandag se sportnuus
Die eerste twee wedstryde in die Rugbykampioenskap van 2018 word die naweek gespeel en in krieketnuus begin die derde toets van vyf tussen Engeland en Indië Saterdag op Trent Bridge.
Vandag se sportnuus
Agt Lions-spelers hul kontrakte met dié unie verleng. Hulle is Elton Jantjies, Lionel Mapoe, Warren Whiteley, Malcolm Marx, Ross Cronje, Aphiwe Dyantyi, Cyle Brink en Marvin Orie.
Krieket: Proteas se toer eindig op ʼn laagtepunt
Suid-Afrika het Dinsdag in hul eerste en enigste T20-wedstryd teen Sri Lanka in Colombo gespeel en ʼn pakslae gekry.
Vandag se sportnuus
Op die internasionale rugbyfront begin die Rugbykampioenskap komende naweek terwyl die Curriebeker-kompetisie Vrydag afskop. Die Bokke speel Saterdag in Durban teen Argentinië.
Vandag se sportnuus
Die WP het Saterdag nege drieë gedruk in hul vriendskaplike wedstryd teen die Franse klubspan, Narbonne en die Oostenrykse Moto GP is gister op die Red Bull Ring in Spielberg aangebied.
Gholf: Brooks Koepka wen sy tweede Major van die jaar
Hy het ook slegs die vyfde speler geword om die Amerikaanse Ope en PGA in een jaar te wen.
Krieket: Proteas verloor hul fut
Suid-Afrika het Sondag in hul laaste van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Colombo gespeel en ʼn groot pakslae gekry.
Moto GP: Twee Ducati-renjaers op wennerspodium
Die Oostenrykse Moto GP is Sondag op die Red Bull Ring in Spielberg gejaag en Ducati het eerste en derde oor die wenstreep gejaag.
Vandag se sportnuus
Die Nasionale Swemkampioenskappe van 2018 het gister by die Kingspark-swembad in Durban begin en duur tot Sondag.