Die Formule Een Grand Prix van Monaco is Sondag deur Daniel Ricciardo (Red Bull) gewen wat van begin tot einde voorgejaag het.
Alles deur die skrywer Pieter van den Berg
Atletiek: Nog goud vir Caster en Suid-Afrika
Die derde byeenkoms in die Diamantliga-reeks is Saterdag in Eugene, in die VSA, aangebied. Caster Semanya het haar derde goue medalje van die reeks verower toe sy goud vir Suid-Afrika in die 800 m gewen het.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke speel aanstaande naweek in hul eerste internasionale kragmeting van die jaar teen Wallis in Amerika. Die Bokke sal in Junie ook in drie toetse teen Engeland te staan kom.
Tennis: Nadal in die spervuur en ses vroue kan nommer een wees
Die wêreld se topspelers sal vir twee weke lank sake op Roland Garros uitspook om dié gesogte titel.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se superkolwer, AB de Villiers, het gister sy uittrede uit alle vorme van internasionale krieket aangekondig en intussen is Shaun Pollock as mediaverteenwoordiger van die Internasionale Krieketraad aangestel.
Atletiek: Nog rekords vir SA
Die eerste twee Diamantliga-byeenkomste het twee splinternuwe SA rekords en twee goue medaljes vir Suid-Afrika opgelewer.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het goeie nuus ontvang voor die laaste twee toernooie van die Wêreldreeks en die Bokafrigter, Rassie Erasmus, gaan Saterdag sy groep van 40 spelers aanwys wat in Junie teen Wallis en Engeland gaan speel.
Formule 1: Alonso gerat vir Monaco-ren
Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer die formule een-spanne op Monaco toesak vir die mees bekende formule een-wedren van die seisoen.
Vandag se sportnuus
Ná die Italiaanse Ope in Rome is Rafael Nadal weer die voorste tennisspeler in die wêreld.
Vandag se sportnuus
Sewe Superrugby-wedstryde is die naweek afgehandel.
Moto GP: Derde oorwinning in ʼn ry vir Marquez
Die vyfde Moto GP van die seisoen is Sondag op Le Mans in Frankryk voor 105 000 toeskouers gejaag.
Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde word die naweek in die Superrugby-reeks afgehandel.
Moto GP: Drie ongeluksvoëls gaan terugveg
Die groot vraag op almal se lippe is hoe die twee Ducatis gaan reageer nadat hulle beide uit die wedren was ná ʼn ongeluk.
Vandag se sportnuus
By die Italiaanse Ope in Rome het Kevin Anderson teen die ongekeurde Aljaž Bedene gespeel en was met een stel teenoor nul agter toe hy onttrek het as gevolg van ʼn bobeenbesering.
Vandag se sportnuus
By die Italiaanse Ope in Rome sal Suid-Afrika se Kevin Anderson vandag in aksie wees.
Vandag se sportnuus
Die Lions is steeds tweede op die algehele Superrugby-punteleer, maar vier Nieu-Seelandse spanne spog met dieselfde of meer punte as die Lions. Die Lions het boonop meer wedstryde gespeel as die spanne.
Gholf: Charl verdien R10 miljoen met goeie setwerk
Die Spelers-kampioenskap op TPC Sawgrass in Florida het net op die regte tyd vir Charl Schwartzel aangebreek.
Vandag se sportnuus
Sewe Superrugby-wedstryde is die naweek gespeel en net een van die vier Suid-Afrikaanse spanne kon ʼn oorwinning behaal.
F1: Mercedes eindig 1ste én 2de in Spanje
Die vyfde Formule Een Grand Prix van die 2018-seisoen is Sondag in Spanje afgehandel. Die wedren is in Barcelona op die Catalunya-baan gejaag en was die eerste van die Europese been van die seisoen.
Atletiek: Luvo Manyonga spring goud los in China
Die tweede van veertien Diamantliga-byeenkomste is Saterdagaand in Sjanghai aangebied.