Suid-Afrika se medaljewenners, by die pas afgelope Statebondspele, is gister in Pretoria vereer en die Lions is weer voor op die Superrugby-punteleer nadat hulle die Waratahs in Sydney geklop het.
Alles deur die skrywer Pieter van den Berg
Vandag se sportnuus
In die Federasiebeker is die twee halfeindstryde van die wêreldgroep die naweek gespeel en in Moto GP is die Grand Prix van die Amerikas gisteraand afgehandel.
Ses agtereenvolgens vir Marquez in Amerika
Die derde wedren in die Moto GP-reeks is Sondag in Austin, Texas, gejaag.
Vandag se sportnuus
Geskiedenis word môre gemaak wanner al drie die Du Preez-broers vir die Sharks in Durban uitdraf. Robert, Jean-Luc en Dan is almal in die beginspan van die Sharks vir hul wedstryd teen die Stormers.
Federasiebeker se sterre pak mekaar
Suid-Afrika het Montenegro, Kenia en Finland geklop om in die uitspeelfase teen Malta te staan te kom.
Min kans vir voluit jaag in Texas
Die derde wedren in die Moto GP-reeks vind dié naweek in Austin, Texas, plaas.
Vandag se sportnuus
Die Cheetahs-stut, Ox Nche, is ook uitgenooi na die laaste Springbok-belyningskamp wat Sondag in Durban begin. Hy sal hom by 15 spelers van die Sharks aansluit vir die kamp.
Vandag se sportnuus
Vyftien Sharks is uitgenooi om die derde Springbokoefenkamp by te woon. Dit sluit spelers in soos Robert du Preez, Thomas du Toit en Akker van der Merwe.
Vandag se sportnuus
Ná die Chinese Formule Een Grand Prix is Sebastian Vettel nou net nege punte voor Lewis Hamilton. In sokkernuus het Man City in die Engelse Premierliga reeds verseker hy word as die kampioenspan gekroon.
Vandag se sportnuus
Die 21ste Statebondspele het Sondag aan die Goue-kus van Australië ten einde geloop en Suid-Afrika het algeheel sesde op die medaljeleer geëindig.
Formule Een: Red Bull is met mening terug
Die derde wedren in die Formule Een-kampioenskapsreeks is Sondag in China gejaag.
Statebondspele: SA verloor stoom
Die 21ste Statebondspele het Sondag aan die Goue Kus van Australië ten einde geloop.
Statebondspele: Semenya en Erasmus gryp goud
Dit was Suid-Afrika se eerste goue medalje in hierdie nommer sedert 1958.
Vandag se sportnuus
By die Statebondspele in Australië het span Suid-Afrika Donderdag nog ses (1-2-3) medaljes by sy oes gevoeg en ook ʼn Spelerekord herskryf.
Statebondspele: SA oes nog medaljes in
ʼn Spelerekord is ook herskryf.
Formule 1: Waar is McLaren, Renault en Red Bull?
Die derde wedren in die Formule Een-kampioenskapsreeks vind Sondag in China plaas en tot dusver het Ferrari en Mercedes die toneel oorheers. Dis baie jammer dat die verskil in die ander motors se vermoë ʼn baie eensydige verwagting van die uitslag gee.
Vandag se sportnuus
By die Statebondspele in Australië het Suid-Afrika Woensdag nog vyf medaljes gewen.
Statebondspele: SA spog met sóveel medaljes
Suid-Afrika ryg behoorlik die medaljes in op die 21ste Statebondspele.
Vandag se sportnuus
By die 21ste Statebondspele in Australië het span Suid-Afrika Dinsdag nog drie medaljes bymekaar gemaak en twee wedstryde is gister in Eufa se kampioeneliga gespeel.
Vandag se sportnuus
By die 21ste Statebondspele in Australië het span Suid-Afrika Maandag sy medalje-oes verdubbel en die Blitsbokke is ná die naweek se Hongkong-toernooi steeds in die eerste plek op die wêreldreeks se punteleer.