Die Blitsbokke het ná hul oorwinning by die wêreldreeks in Kanada opgeskuif op die punteleer.
Alles deur die skrywer Pieter van den Berg
Vandag se sportnuus
Daar is die naweek sewe wedstryde in die Superrugby-reeks afgehandel, drie wedstryde is in die Sesnasies-reeks gespeel en die Kaapstad Fietswedren is gister afgehandel.
Vandag se sportnuus
Die eerste twee wedstryde in dié naweek se Superrugby-reeks word vandag gespeel.
Vandag se sportnuus
Die eerste ronde van die Kaapstad Ope vir vroue is gister op die Royal Cape-gholfbaan afgehandel en die eerste van sewe wedstryde in die Superrugby-reeks word reeds môre gespeel.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se tweede eendagwedstryd teen Sri Lanka word vandag om 13:00 in Centurion gespeel.
Vandag se sportnuus
Die Japanse klub Verblitz het bevestig dat Gert Smal hom by dié klub gaan aansluit as die assistent- en voorspeler-afrigter vir die 2019/20-seisoen.
Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is die naweek in die Superrugby-reeks gespeel.
Vandag se sportnuus
Wêreldrugby het die groen lig gegee vir ʼn nuwe Wêreldliga wat uit 12 spanne sal bestaan.
Vandag se sportnuus
Die spanne vir komende naweek se wedstryde in die Superrugby-reeks sal almal vandag bekend wees. In gholfnuus het die Oman Ope in die Europese reeks vanoggend begin. Dertien Suid-Afrikaners is in aksie.
Vandag se sportnuus
KSA het sy teleurstelling uitgespreek oor die snelbouler, Duanne Olivier, se besluit om sy loopbaan in Engeland voort te sit.
Vandag se sportnuus
Die Proteas het op die jongste toetsranglys teruggesak nadat hulle die reeks teen Sri Lanka verloor het.
Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is die naweek in die Superrugby-reeks gespeel en by die Delray Beach Ope het Radu Albot vir Daniel Evans in drie stelle geklop om die titel in te palm.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Sri Lanka se tweede en laaste kriekettoets het gister sy eerste dag in Port Elizabeth beleef en vandag pak die Highlanders en Reds mekaar in die Superrugby-reeks.
Vandag se sportnuus
Ses Suid-Afrikaners neem deel aan die Mexikaanse Kampioenskap, wat deel vorm van die Wêreld Gholfkampioenskap, wat vandag in Mexiko Stad begin. Lees nou al die sportnuus wat jy moet weet.
Vandag se sportnuus
Al vier Suid-Afrikaanse spanne sal die komende naweek weer in die Superrugby-reeks in aksie wees.
Vandag se sportnuus
Novak Djokovic is as sportman van die jaar aangewys by die Laureus Wêreld-sporttoekennings en die sportvrou van die jaar is die gimnas Simone Biles.
Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is tydens naweek een van die 2019-Superrugby-reeks gespeel en ses van die besoekende spanne het geseëvier.
Vandag se sportnuus
By die New York Ope het Sam Querrey en John Isner na die kwarteind deurgedring en rugbyondersteuners kan uitsien na die 2019 Superrugby-reeks, met vyftien spanne in drie konferensies, wat vandag begin met twee wedstryde wat gespeel word.
Vandag se sportnuus
Die 2019 Superrugby-reeks begin môre met twee wedstryde wat gespeel word en in krieketnuus het Suid-Afrika en Sri Lanka se eerste toets gister op Kingsmead in Durban begin.
Vandag se sportnuus
By die New York Ope is Suid-Afrika se Lloyd Harris vandag in aksie.