By die Indian Wells-toernooi in Kalifornië is die tweede gekeurde Marin Čilić asook die vyfde gekeurde Dominic Thiem uitgeskakel en in Superrugby word sewe wedstryde die komende naweek gespeel.
Alles deur die skrywer Pieter van den Berg
Room van atlete byeen by Tukkies
Die byeenkoms strek oor drie dae en die room van ons atlete sal in aksie wees.
Vandag se sportnuus
Ná die sesde been van die Wêreldreeks in Vancouver is die Blitsbokke steeds voor op die punteleer nadat hulle derde geëindig het.
Die Rabada- en De Villiers-vertoning maak dit een elk!
Die vierde dag van die tweede toets in Port Elizabeth het Maandag aan Suid-Afrika behoort.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het die naweek aan die sesde been van die Wêreldreeks in Vancouver deelgeneem.
AB plaas die Proteas in beheer
Dit was De Villiers se eerste toetshonderdtal in meer as drie jaar.
Die Proteas kry hul neuse voor in Port Elizabeth!
Australië is op dag een van die Tweede Toets in Port Elizabeth vir 243 uitgehaal nadat Kagiso Rabada vyf paaltjies platgetrek het.
Rabada se 5 vir 13 skud die Aussies!
Australië het die loot in Port Elizabeth gewen en besluit om eerste te kolf in die Tweede Toets teen Suid-Afrika.
Suid-Afrika hét wêreldklas atlete
Die algemene publiek besef nie aldag dat Suid-Afrika ʼn krag in wêreldatletiek is nie. Dit is Donderdagaand weer duidelik bewys tydens die tweede byeenkoms van die nuwe Grand Prix Atletiek-reeks in Pretoria.
Vandag se sportnuus
Die tweede byeenkoms van die nuwe Grand Prix Atletiek-reeks is gisteraand in Pretoria deur die Suid-Afrikaanse atlete oorheers en die Blitsbokke speel dié naweek in die sesde been van die Wêreldreeks in Vancouver.
Kolwe en balle moet eerder die praatwerk doen
Australië het weliswaar die Eerste Toets teen Suid-Afrika gewen, maar die Warner-De Kock-bekgeveg het die kollig gesteel.
Vandag se sportnuus
Die tweede byeenkoms van die nuwe Grand Prix-atletiekreeks word vanaand by Tukkies se atletiekstadion in Pretoria aangebied en in Sewesrugby word die sesde been van die Wêreldreeks die naweek in Vancouver, Kanada, gespeel.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke speel komende naweek in die sesde been van die Wêreldreeks in Toronto, Kanada en in die Uefa Kampioene-liga is twee wedstryde gister gespeel.
Topname op 8 Maart in die blokke!
Daar is veral fokus op die ongewone 300 m-wedloop.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het weliswaar vierde geëindig by die Las Vegas-been van die Wêreldreeks, maar is steeds die voorloper op die punteleer na vyf toernooie.
Bekgeveg byna net so groot soos Aussies se oorwinning!
Australië het vroeg op dag vyf die Eerste Toets in Durban met 118 lopies beklink. Hul oorwinning is egter in die skadu gestel deur ʼn mondelingse onderonsie wat tussen David Warner en Quinton de Kock plaasgevind het.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke was die naweek by die Las Vegas-been van die Wêreldreeks in aksie en die Wêreld-gholfkampioenskap het gister in Mexiko Stad ten einde geloop.
George Coetzee maak geskiedenis by die Tshwane Ope
Daar was reeds op dag een van die Tshwane Ope-gholftoernooi by die Pretoria-buiteklub in Waterkloof duidelike tekens dat die spelers uitstekende tellings sou aanteken.
Enkelsyfers sink die Proteas
Vier van Suid-Afrika se topkolwers kon net enkelsyfers met die kolf aanteken op dag vier van die eerste toets in Durban.
Proteas ploeter voort in Durban
Australië het op die derde dag van die eerste toets in Durban sy goeie vertoning voortgesit terwyl die Proteas lomp voorgekom het, maar tog beter as op die tweede dag gevaar het.