Australië is op dag twee van die eerste toets in Durban deur heerlike sonskyn en ʼn tweede nuwe bal begroet.
Alles deur die skrywer Pieter van den Berg
Atlete vinnig op volle vaart!
Die nuwe Grand Prix Atletiek-reeks het Donderdagaand met die eerste byeenkoms by die Ruimsig-atletiekstadion in Roodepoort afgeskop.
Vandag se sportnuus
Die eerste toets tussen Suid-Afrika en Australië het gister in Durban begin.
Dag 1 eindig gelykop in Durban
Australië het die reeks teen Suid-Afrika op die regte noot begin deur die loot op ʼn warm en sonskyndag in Durban te wen.
Vandag se sportnuus
Dit blyk dat Rassie Erasmus vandag aangewys gaan word as die nuwe Springbok-afrigter.
Atletiek kry momentum
Dit is een van die vernaamste atlete wat Suid-Afrika gaan besoek vir die byeenkoms sedert Michael Johnson en Marion Jones aan die begin van die eeu.
Gholf se grofgeskut tref Tshwane
Verskeie groot name sal ʼn aanslag op die prysgeld van R15 miljoen maak.
Vandag se sportnuus
Die wêreldbekende Laureus-sporttoekennings het gisteraand in die Franse Riviera in Monaco plaasgevind.
Toetskoors en glasbalvoorspellings loop hand aan hand
Nou lê die groot toets vir ons hier op plaaslike bodem voor.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke se internasionale program sal in Junie vanjaar afskop wanneer Suid-Afrika teen Wallis in Amerika sal speel.
Vandag se sportnuus
By die Winterspele in Suid-Korea het die Olimpiese Spele-legende Marit Bjoergen Noorweë tot boaan die finale medaljeslys geneem.
Indië kraai ook koning in die T20-reeks
Indië het weliswaar die toetsreeks teen Suid-Afrika verloor, maar in die korter formaat van die spel was hulle baas. Indië het die Eendag-reeks met 5-1 gewen en Saterdag op Nuweland het hulle ook die T20-reeks met 2-1 verower.
Die Proteas se eie wenresep: ‘So maak mens!’
Die Proteas kan beslis die reeks op ʼn hoë noot eindig en daardie glimlagte van Virat Kholi en sy makkers se gesigte afvee!
Vandag se sportnuus
By die Winterspele in Suid-Korea het die VSA se vrouespan Kanada met 3-2 in ʼn doeluitskietstryd geklop om met goud weg te stap in yshokkie.
Vandag se sportnuus
By die Winterspele in Suid-Korea het Noorweë se Marit Bjoergen die mees suksesvolle atleet in die Winterspele-geskiedenis geword. Bjoergen het die 14de medalje van haar loopbaan gewen.
Proteas veg terug en maak dit een elk
Suid-Afrika se T20-krieketspan het Woensdagaand op SuperSport-park in Centurion gewys hy kan terugveg toe hy die tweede T20-wedstryd teen Indië gewen het.
Vandag se sportnuus
Die tweede T20-westryd tussen die Proteas en Indië word vandag op SuperSport-park in Centurion gespeel.
Die Proteas is vuisvoos en teen die toue!
So ʼn groot geskarrel en paniek in ʼn nasionale krieketspan het ons lanklaas ervaar soos tans die geval is met die Proteas.
Vandag se sportnuus
By die Winterspele in Suid-Korea kon Suid-Afrika se enigste deelnemer, Connor Wilson, nie sy eerste lopie in die reuse-slalom voltooi nie en hy is uitgeskakel.
Anderson slaan kitaar; nou onder top-10
Dié titel is Anderson se vierde ATP-titel van sy loopbaan.