Alles deur die skrywer Pieter van den Berg

Vandag se sportnuus

Ná die Bokke se oorwinning die afgelope naweek oor die All Blacks het Suid-Afrika met twee posisies op die jongste wêreldranglys verbeter en Banyana Banyana het gister in die Cosafa-beker teen Malawi in Port Elizabeth gespeel en gemaklik met 6–0 geseëvier.

Vandag se sportnuus

Twee wedstryde is die naweek in die Rugbykampioenskap gespeel en die Singapoer Formule Een Grand Prix (die 15de wedren van die seisoen) is gister op die straatbaan van Marina Bay deur Lewis Hamilton (Mercedes) gewen.