Eskom sê al die kwessies wat Woensdag deur André de Ruyter geopper is, is reeds deur wetstoepassingsagentskappe hanteer.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie/AFP
Groot uittog uit Soedan; talle SA’ners nog gestrand
Die Suid-Afrikaanse regering beraam nog planne om 77 Suid-Afrikaners uit Soedan te onttrek.
Brics-beraad: Poetin kom glo; SA ‘bespreek nog’ lasbrief
’n Oekraïense Nobelpryswenner vir vrede het vroeër die week ’n beroep op Suid-Afrika gedoen om nie vir Poetin toe te laat om die Brics-beraad by te woon nie.
Verbroude Gupta-uitlewering ‘nasionale verleentheid’
“Was daar ooit erns met die voorneme om hierdie oortreders suksesvol te laat uitlewer, veral as in gedagte gehou word wat die gevolge sou wees vir soveel hooggeplaaste ANC-lede?”
Massiewe kubermisdaadwebwerf nekslag toegedien
Owerhede van 17 lande het aan “Operasie Koekiemonster” deelgeneem en 120 mense is reeds in hegtenis geneem.
Pistorius se parool: Raad besluit vandag nog
Oscar Pistorius en June Steenkamp het Vrydag afsonderlik voor die paroolraad verskyn.
Parys brand, honderde in hegtenis in betogings
Die besoek van koning Charles III moes ook op die nipper uitgestel word as gevolg van gewelddadige betogings oor beplande wysigings aan die aftreeouderdom in Frankryk.
Hongkong verwerp Winnie the Pooh-gruwelfliek
Die onttrekking werp lig op ʼn toenemende kultuur van selfsensuur in Hongkong.
Nuwe kletsbot ‘al meer mens’
Staan opsy, ChatGPT, want daar is nuwe kunsmatige intelligensie (KI)-kletsbot op die tegnologiefront.
Effe minder werkloosheid in SA
“Die marginale verbeterings word verwelkom, maar dit is nie ʼn rede tot feesviering nie.”
Diepe waters vir gestremde duikers aangedurf
“Oor die jare heen het ons gesien hoe baie mense met gestremdhede die vreugde van duik ontdek.”
Beyoncé is nou koningin van die Grammy’s
Die 41-jarige is kop aan kop met haar man, Jay-Z, vir die kunstenaar met die meeste Grammy-benoemings, asook die vrou én kunstenaar met die meeste Grammy-toekennings ooit.
Resep: Spinasie-en-feta-ontbyttoevoupakkie
Vervang jou gekookte eier en vervelige bokspap met dié interessante toevoupakkie (wrap) vir ontbyt.
Groot onderbreking by Microsoft
Die onderbreking kom nadat Microsoft – wat meer as 220 000 mense in diens het – verlede week planne aangekondig het om 10 000 werkers af te lê.
SA oefen saam met Russiese, Chinese weermag
Meer as 350 lede van die Suid-Afrikaanse weermag sal aan die oefening saam met hul Russiese en Chinese eweknieë deelneem.
Ramaphosa weet vandag of hy seëvier
Teen Sondag was die uitslag alles behalwe seker en luidens berigte het afgevaardigdes van verskeie provinsies hul steun na Zweli Mkhize geswaai.
Besmette spinasie laat Australiërs hallusineer
“Die pasiënte wat erge simptome getoon het, het besliste hallusinasies gehad. Hulle het dinge gesien wat nie daar was nie.”
Mkhize slyp sy tande vir ás Ramaphosa struikel
Die 66-jarige Zweli Mkhize, ʼn mediese dokter van beroep, hoop om pres. Cyril Ramaphosa Vrydag te ontsetel, maar sy betrokkenheid by die Digital Vibes-skandaal het hom self polities verwond gelaat.
Tiger, Rory verloor teen Spieth, Thomas
Dit was ʼn liefdadigheidsgeleentheid en pasgemaak vir ʼn TV-uitsending, maar ten minste is Tiger Woods weer terug op die gholfbaan.
Legendariese veteraan-vlieënier sterf
Johnny Johnson was die laaste oorlewende bemanningslid van die Britse Lugmag se 617-eskader, wat sleuteldamme in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog vernietig het.