Die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming se begroting is met R2,4 miljard besnoei vergeleke met die huidige boekjaar se aanvanklike begroting. DIe departement…
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie/ANA
Dlamini-Zuma wil omstrede distriksontwikkelingsmodel ‘gou’ implementeer
Dié plan is volgens ’n uitgelekte dokument die ideale geleentheid om die regering se mag te sentraliseer.
Domino’s Pizza-winkels word opgeveil
Die inhoud van die 55 Domino’s Pizza-winkels word aanlyn opgeveil.
Gautengse raadslid vermoor: Verdagte vra nie borgtog
Mapiti Matsena, voorsitter van Gauteng se portefeuljekomitee vir gemeenskapsveiligheid, is verlede week in sy huis in die noorde van Pretoria vermoor.
Covid-19: Weermag staan Oos-Kaapse hospitale by
Die provinsie het ʼn ernstige tekort aan gesondheidsorgwerkers.
Man word ondervra oor moord op Gautengse raadslid
Minister Bheki Cele het aan joernaliste gesê hy glo die polisie het die skuldige persoon vasgetrek.
Nog drie SA lughawens heropen
Dié drie lughawens kan volgende week oopmaak.
‘Moenie dit waag,’ waarsku Mboweni VF Plus oor taksopstand
“Die regering sal daarvan moet kennis neem dat die publiek nie onbepaald sal voortgaan om vir die ANC se korrupsie en wanbestuur te betaal nie.”
Fita se appèlaansoek oor rookverbod aangehoor
Fita voer in hofstukke aan dat 90% van rokers aanhou rook het sedert die verkoop van sigarette op 27 Maart verbied is.
Hospitaal reageer weke ná 2-jarige glo in isolasiesaal verkrag is
“Daar was glo ’n misverstand in die kommunikasie tussen personeellede.”
‘Versekeraars moet uitbetaal vir Covid-19-verliese’ – reguleerder
Die finansiëlesektorreguleerder (FSCA) het versekeraars geroskam wat sakeondernemings se eise weens Covid-19 vertraag of afkeur.
Medelye stroom in ná burgemeester sterf aan Covid-19
Die direkteur van verkeersveiligheidsbestuur in die Wes-Kaap het ook Woensdag aan Covid-19 gesterf.
Rower dood ná ‘kapers’ op polisieman losbrand
Die Gautengse polisie het intussen sy medelye betuig ná die onverwagse dood van die stasiebevelvoerder van die Boschkop-polisiestasie in Pretoria.
VSA ‘oorweeg’ dit om TikTok te verban
Dít volg ná bewerings dat Beijing die app gebruik om onregmatig op gebruikers te spioeneer.
N1 by Kaapstad gesluit ná vragmotors brand
Die EFF het intussen gesê Suid-Afrika kan nie oorleef met ʼn vragmotorbedryf wat net binne die land bedryf word of net op Suid-Afrikaanse vragmotorbestuurders staatmaak nie.
Katgriep eis weer talle hondelewens by SAPD
Katgriep het op 15 Junie die tweede keer in een jaar by die honde-eenheid uitgebreek.
SAPD rou oor afsterwe van senior beampte
Polisiebeamptes het Maandagoggend met ʼn skok van dié polisieleier se onverwagse dood verneem.
Derduisende aanlyn aansoeke reeds vir Gauteng-skole ontvang
Terwyl ouers skarrel om kinders vir volgende jaar te registreer, is tientalle skole landwyd steeds weens Covid-19 gesluit.
Taxi’s moet ‘herbesin oor wetteloosheid’ – Mbalula
Santaco waarsku as enige taxi geskut word, die ander taxi’s summier gaan stilhou waar hulle ook al is totdat die taxi weer vrygestel word.
Covid-19-samevatting: Wes-Kaapse onderwyser sterf
Die Tshwane-varsproduktemark in Gauteng is intussen weer oopgestel.