Terwyl Suid-Afrikaners asem ophou vir ʼn aankondiging oor volgende maand se petrolprys, meen politici die regering kan heelwat doen om die petrolprys met tot R6 goedkoper te maak.
Lees meerAlles deur die skrywer Maroela Redaksie/RDM News Wire
Vrou sal twee keer geboorte gee – aan dieselfde baba
Dokters het die baba deur middel van ʼn keisersnee uitgehaal, ʼn buis in sy rugstring herstel, en hom terug in sy ma se baarmoeder geplaas.
Oorskot van ontvoerde peuter dalk gevind
Die peuter was skaars 19 maande oud hy by sy ma gegryp is.
SAL-sakereddingsplan ‘nie voldoende’ – regering
Die plan behels glo dat die meerderheid van werkers afgelê word en kan die regering nóg miljarde rande kos.
Nóg skole in Noordwes gesluit weens Covid-19
Die nuwe gevalle sluit drie leerders en vier onderwysers in.
Vlak 3-afsonderingsregulasies dalk binnekort gewysig
Die kabinet sal na verwagting volgende week hieroor besluit.
Tientalle Oos-Kaapse skole weer gesluit weens Covid-19
Meer as 30 skole landwyd moes reeds sedert Maandag sluit omdat leerders of onderwysers positief vir Covid-19 getoets het.
Vakbond hof toe oor salarisbesnoeiings
Staatsdienswerkers sê die regering het ʼn kontraktuele plig om salarisse tot Maart volgende jaar te verhoog.
Covid-19: ‘Ongewoon’ van SA om afsondering te lig – Mkhize
Die minister van gesondheid stem nie saam dat die Wes-Kaap meer Covid-19-gevalle het omdat hulle meer en beter toets nie.
Cele gebruik skaars hulpbronne vir eie ‘onbenullige projekte’
Die ondersoekspan wat vervalste sosialemedia-rekeninge moet ondersoek, het reeds te min kapasiteit om “werklike” kubermisdaad te bekamp.
Verbod stuit nie sigarethandel – studie
Die meerderheid rokers het tydens afsondering sigarette gekoop, al was dit teen ʼn astronomiese prys.
DA oorval met donasies vir hofsaak oor afsondering
Ramaphosa het Saterdag ʼn vergadering gelei waartydens die verslapping van die afsonderingsregulasies bespreek is.
Duisende doen reeds aansoek by Wes-Kaapse skole
Die aanlyn aansoekproses vir plek in skole vir 2021 het Maandag geopen.
Vrou vas vir ontvoering in Wepener
In ʼn ander geval is ʼn man tronkstraf opgelê vir poging tot ontvoering in Middelburg.
Jaagduiwel kry borgtog
Dis hoeveel die beweerde jaagduiwel van Midrand vir borgtog moes opdok ná sy 308 km/h.
Woord: knutsel
“Oupa knutsel graag met stukkies hout” Taaltoffie ondersoek die gebruik van dié woord
Pikitup-werkers beseer ná onderonsie met polisie
Paramedici het sewe Pikitup-werkers behandel nadat die polisie Woensdagmiddag met rubberkoeëls op hulle gevuur het.
Steeds nie duidelik of SA’ners in Parys-aanvalle sterf nie
Dit is nog nie bekend of enige Suid-Afrikaners in Vrydag se terroristeaanvalle in Parys gesterf het nie.