Op uitnodiging van Maroela Media gaan ek maandeliks ’n rubriek oor die politiek in Amerika skryf – merendeels om die feite van wat régtig tans in Amerika aan die gang is, korrek weer te gee, om die leuens van die hoofstroommedia aan die kaak te stel en te verduidelik waarom die Amerikaanse politiek so plofbaar is.
Alles deur die skrywer Rhoda Kadalie
Malema, Suid-Afrika se kopseer
Opruiery in ʼn land waar jong mense ontgogel is, van wie baie arm is en vroue en kinders misbruik word, is gevaarlik.
Smoor die boosheid in die land nóú
My haarkapper, wat geen naskoolse opleiding het nie en ook baie jonk is, is waarskynlik een van die beste ontleders van plaaslike sowel as internasionale politiek.
ANC: ‘Ons staan (en val) by ons leier’
Terwyl ek werk toe ry, tref die reklamebord met die slagspreuk “ANC-NUK besluit om by Zuma te staan” (heeltemal te verwagte) my. Sekretaris-generaal Gwede Mantashe verklaar dat die ANC gesamentlik verantwoordelikheid aanvaar vir die afname in kiesersteun vir die ANC. Dit behoort hulle dan ook te doen.
So gaan Zuma en sy se trawante voort
Dit lyk asof dit nie tot Suid-Afrika se President Jacob Zuma deurdring dat Zimbabwe bankrot is nie. Sy insolvensie is hoofsaaklik te wyte aan die regerende elite, onder die leierskap van Robert Mugabe, wat die nasionale tesourie gebruik as sy persoonlike kitsbank.
Rhoda Kadalie: Lank leef Afrikaans!
Die beginsel van modertaal-onderrig maak sin wanneer die regering sy konstitusionele mandaat van gelyke ontwikkeling vir almal toepas. As dit in gebreke bly, moet ons kyk na wat met tweetaligheid onder apartheid gebeur het.
Is krete teen rassisme dan luider as dié teen verkragting?
Die dag as raskrete verkragtingskrete uitdoof moet ons weet ons is regtig in die moeilikheid.
Verwagtinge van Suid-Afrika onder ‘n ANC-regering
Rhoda Kadalie neem deel aan ons gespreksreeks “1990 tot 2012: Die Nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms in oënskou”.
Hoogtepunte op Die Groot Debat, 2011: Mbeki, die ‘comeback-kid’
Terwyl NATO en die rebelle Libië op 26 Augustus 2011 oorrompel en Tripoli ingeneem het, het voormalige president Thabo Mbeki die VSR en SASCO van die Universiteit van Stellenbosch (US) toegespreek om sy beskouing van die “geskiedkundige gebeure” in Noord-Afrika te verduidelik…
Mbeki, die ‘comeback kid’
Terwyl NATO en die rebelle Libië op 26 Augustus 2011 oorrompel en Tripoli ingeneem het, het voormalige president Thabo Mbeki die VSR en SASCO van die Universiteit van Stellenbosch (US) toegespreek om sy beskouing van die “geskiedkundige gebeure” in Noord-Afrika te verduidelik.
Bevrydes moet met stem legitiem protesteer
Die onderhandelde skikking tussen die apartheidsregering en die bevrydingsbeweging was Suid-Afrika se poging om die onreg van die verlede reg te stel. Opposisie teen apartheid…