Macron het wel beklemtoon dat die proses na outonomie deur en met die staat sal geskied en dat onafhanklikheid glad nie ʼn opsie is nie.
Alles deur die skrywer Sebastiaan Biehl
Nobelprys vir Vrede vir Iranse vroueregte-aktivis
Mohammadi is die vise-president van die organisasie Defenders of Human Rights Center (DHRC), wat hom beywer vir die regte van vroue, godsdienstige minderhede, politieke gevangenes, vir die afskaffing van die doodstraf in Iran.
Die einde van Karabach
Vir Afrikaners as klein minderheid in ʼn land met ʼn vyandige owerheid en meerderheidsbevolking is dit belangrik om van die situasie van minderhede elders kennis te neem.
Die einde van ‘Francafrique’
Die term verwys na Frankryk se voortgesette politieke, militêre en ekonomiese betrokkenheid in sy voormalige kolonies in Afrika. Dit was veral die beleid van president Charles de Gaulle (president van 1959 tot 1969) en is deur sy opvolgers voortgesit.
Europa se migrantekrisis – geen einde in sig
Omdat die hele EU reeds geen grensbeheer meer het nie kan migrante, as hulle eers binne die EU is, in praktyk kies waar hulle wil wees, al is dit strydig met die Dublin-ooreenkoms.
50 jaar gelede: staatsgreep in Chili
Terwyl Suid-Amerika se state vandag feitlik almal linkse regerings met sosialistiese neigings het, was dit in die 1970’s die tyd van regse diktatorskappe in dié vasteland.
Drama in die skadu van die oorlog
Terwyl Rusland sy hande vol het met die oorlog in Oekraïne, speel ʼn menslike drama homself in die suide af, naamlik in die Armeense enklawe Karabach wat binne die grondgebied van Azerbaidjan lê.
Het Thailand nou ʼn diktatorskap of demokrasie?
Eers onlangs is daar na maandelange toutrekkery en agter die skerm-onderhandelings ʼn nuwe eerste minister verkies, wat die sittende premier en Prayut Chan-ocha vervang het.
Is Brics ’n bedreiging vir Westerse hegemonie?
Van die nuwe lede is Iran, ʼn uitgesproke vyand van die Weste en bondgenoot van China en Rusland, ander, soos Egipte, die Verenigde Arabiese Emirate en Saoedi-Arabië, het sterk bande met die Weste.
Hoe staan dinge in die Oekraïne-oorlog?
Nadat die aanvanklike doel van die oorlog – om die hele Oekraïne te verower en dit ʼn vasalstaat soos Witrusland te maak – misluk het, blyk dit nou dat die besetting van die grensdistrikte en die landbrug na die Krim-skiereiland vir Rusland genoegsame buit is om die oorlog tot ʼn sukses te verklaar.
China se ekonomiese model bereik sy grense
Die remskoen wat maak dat China se ekonomie nie die VSA s‘n in die afsienbare toekoms sal verbysteek nie, is die voortgesette, selfs al hoe groterwordende beheer deur die kommunistiese party.
In die spore van Martin Luther
Die eerste stop was Wittenberg in Sakse-Anhalt, waar die Hervorming as’t ware begin het met die waterskeidingsgebeurtenis van Martin Luther se vasspyker van sy 95 stellings teen die kerkdeur van die Schlosskirche in 1517.
Staatsgreep in Niger en die implikasies
Afrika sal maar Afrika bly en dié lande het tog geen invloed op wêreldsake nie, is ʼn mens geneig om te sê. Dit sou egter ʼn fout wees, want die staatsgreep in Niger is nog ʼn dominosteen wat val in die geopolitieke strategie van die Weste.
Spanje se onbesliste verkiesing
Die algemene verkiesing was verlede Sondag en alhoewel die meningspeilings telkens ʼn regse triomf en ʼn regeringsverandering voorspel het, was dit op die ou einde hoogstens ʼn halwe oorwinning vir die konserwatiewes en vir beide kante ʼn onbevredigende uitkoms.
Rigtinggewende uitsprake van die Amerikaanse hoogste hof
In nog ʼn beslissende uitspraak het die hof beslis dat ras nie meer ʼn bepalende faktor vir universiteitstoelating mag wees nie, omdat dit die grondwetlike beginsel van gelyke behandeling oortree.
Silvio Berlusconi se blywende nalatenskap
Vergelykbaar met Donald Trump, was daar amper niemand wat neutraal oor hom gevoel het nie: so baie soos wat hom afgrondelik gehaat het, so baie het hom weer vereer en amper verafgod op sy tyd.
70 jaar gelede: Volksopstand in Oos-Duitsland
Die mense het vrye verkiesings, vrylating van politieke gevangenes en selfs ʼn hereniging van Duitsland geëis. Daar was betogings en stakings, openbare geboue is bestorm en beset.
EU se kompromis oor migrante
Die EU-leiers probeer al ʼn geruime tyd onsuksesvol om die migrante gelyk tussen die lidlande te versprei terwyl hulle hul aansoek om asiel afwag.
Musk se Neuralink en ‘mensprogrammering’
Daar word ook soortgelyke implantate ontwikkel wat in die oog of rugmurg ingeplant kan word om mense weer te laat sien of hulle mobiliteit te verbeter. Dit kan blykbaar ook siektes soos geheueverlies, verslawings en depressie help beveg.
Spanje: vervroegde verkiesing na konserwatiewe triomf
Met die polarisasie wat in talle Europese lande aan die opbou is en waar ʼn woke-linkse regering in teenreaksie tot regse opposisie lei, is daar tans net nie ʼn mark vir liberale partye nie.