Die EU-leiers probeer al ʼn geruime tyd onsuksesvol om die migrante gelyk tussen die lidlande te versprei terwyl hulle hul aansoek om asiel afwag.
Alles deur die skrywer Sebastiaan Biehl
Musk se Neuralink en ‘mensprogrammering’
Daar word ook soortgelyke implantate ontwikkel wat in die oog of rugmurg ingeplant kan word om mense weer te laat sien of hulle mobiliteit te verbeter. Dit kan blykbaar ook siektes soos geheueverlies, verslawings en depressie help beveg.
Spanje: vervroegde verkiesing na konserwatiewe triomf
Met die polarisasie wat in talle Europese lande aan die opbou is en waar ʼn woke-linkse regering in teenreaksie tot regse opposisie lei, is daar tans net nie ʼn mark vir liberale partye nie.
Die Groenes op die afdraande pad
Tans loop dinge nie meer so goed vir die Groenes nie, en dit het daarmee te doen dat die party nou sy derde fase binnegaan, die van beginnende korrupsie en verlies aan glans.
Israel al 75 jaar oud
Die ontstaan van Israel is niks minder as ʼn wonderwerk nie. Nog ʼn wonder is dat die staat oorleef het, want hy was en is omring deur vyandige bure wat alles sou doen om sy geboorte te verhoed.
Turkye: Geen keer aan Erdogan nie
Die verkiesing self was ʼn naelbytwedstryd en die deelname met amper 90% baie hoog, soos wat Erdogan die Turke polariseer tussen verering en veragting vir hom.
Geskiedenis van idees: Globalisme en die weerstand daarteen
Die woke-isme as nuwe kollektivistiese ideologie wat ʼn soort valse en omgekeerde heilsleer, gestroop van die transendente, bied, is net moontlik gemaak deur die voorafgaande totale individualisering van die mens in die Weste.
Indië steek China verby met grootste bevolking
Onder die bestuur van die nasionalistiese eerste minister word die koers om Indië tot Asië se tweede grootmoondheid naas China uit te bou, volstoom voortgesit.
Konflik in Soedan
Dit is egter nie net ʼn geveg tussen twee kompeterende weermagdele nie. Beide Burhan en Dagalo is ook deel van etniese en politieke netwerke.
Die einde van die kernkragera in Duitsland
Die argumente teen kernkrag in Duitsland is veral simbolies en emosioneel en behoort tot die vorige eeu.
Geskiedenis van idees: Tweede helfte van die 20ste eeu
Ideologies was die kommunisme egter nie tot die Oosblok beperk nie: dit het massiewe veld gewen in die sogenaamde Derde Wêreldstate en het ook in die Weste in die 1960’s en daarna onder die vaandel van die vredes- en omgewingsbeweging groot invloed uitgeoefen.
Finland se verkiesing: ʼn swaai na regs
Daar was wel ʼn swaai na regs en die huidige eerste minister, die Sosiaaldemokraat Sanna Marin, is na alle verwagtings haar pos kwyt.
Geskiedenis van idees: 20ste eeu tot en met die Tweede Wêreldoorlog
Die tyd na die Eerste Wêreldoorlog het die opkoms van totalitêre ideologieë gesien.
Frankryk en die pensioenhervorming
In menige stede is daar al vir weke betogings teen die regering se hervorming van die aftree-ouderdom – veral deur vakbondlede en linksgesindes, wat dikwels gewelddadig is.
Geskiedenis van idees: Romantiek en Materialisme
Materialistiese en utilitaristiese denkers soos Karl Marx en Jeremy Bentham probeer die wêreld verklaar met antwoorde op die vraag wat die mens fisies by iets baat.
Wie is Rusland se vriende en wat is hulle motiverings?
Buiten die uitgesproke ondersteuners is daar heelwat lande wat voorgee om neutraal te wees, maar wat eintlik vir Rusland steun.
Riga in Letland en Tallinn in Estland
Buite die ou stad is daar ook ʼn heel interessante kwartier uit die laat 19de en vroeë 20ste eeu, met woonstelgeboue in die historistiese en Art Noveau-styl.
Geskiedenis van idees: Era van Rasionalisme en die Verligting
Die Rasionalisme was in talle opsigte ʼn reaksie op die bloedige godsdiensoorloë wat op die Hervorming gevolg het.
ʼn Verrassende wending in die Berlynse politiek
Vir die stad is dit ʼn nodige stap: te veel probleme soos swak infrastruktuur, verkeersknope, onbekwame administrasie, te min en te duur huurbehuising, stedelike verval en misdaad is deur die linkse koalisie geïgnoreer.
Geskiedenis van idees: Hervorming, Renaissance en Humanisme
Die aanhangers van die Hervorming het baie sterk gevoel oor hulle geloof en saam met die insig, dat die mens verlossing direk van God deur Jesus Christus ontvang, het ook die nuwe mensbeeld ontwikkel.