Luxemburg is een van die rykste state ter wêreld met van die hoogste per capita-inkomste net na Monaco, Liechtenstein en enkele ander klein state. Dit was egter nie altyd so nie.
Alles deur die skrywer Sebastiaan Biehl
Selfbeskikking van mikrostate: Liechtenstein
Liechtenstein in Sentraal-Europa, tussen Switserland en Oostenryk, is met 160 vierkante kilometer en 38 000 inwoners, een van die kleinste state ter wêreld. Terselfdertyd is dit ʼn uiters suksesvolle, welvarende en vreedsame land.
Franse parlementsverkiesing: Macron sonder meerderheid
Vir Macron gaan dit nou moeiliker wees om te regeer, en daar is reeds so baie onafgehandelde sake.
Wat is die situasie met outonomie in Suid-Afrika?
Die regerende ANC volg ʼn beleid van sentralisasie en wil juis wegdoen met spesifieke etniese belange, ten spyte van sporadiese lof vir “diversiteit”. Suid-Afrika se Grondwet het wel twee artikels wat iets oor gemeenskappe en selfbeskikking sê.
Is China se opgang tot wêreldleier onvermydelik?
Op die oog af het China alles aan sy kant om die Weste en veral die VSA as enigste wêreldmoondheid af te los.
Wat is nie-territoriale (kulturele) outonomie?
State is soms huiwerig om territoriale outonomie toe te staan, omdat dit die kiem van afskeiding in hom dra, maar is gemaklik met die toekenning van nie-territoriale of kulturele outonomie.
Wat is outonomie?
Dit is dus sinoniem met selfstandigheid, selfbeskikking, die vryheid om besluite te neem en die reg om self wette te maak.
Colombia swaai links met verkiesing
Histories beskik Colombia oor twee groot politieke partye: die konserwatiewes en die liberales, waarby die konserwatiewes vir die grootste deel van die land se geskiedenis dominerend was.
Bekoor deur Rusland: ‘Oekraïne is korrup en Rusland moet opruim’
In die eerste aflewering, “Waar kom bekoring met Rusland vandaan?”, is daar onder meer gekyk na die Weste wat in Rusland se agterplaas ingemeng het.
Waar kom bekoring met Rusland vandaan?
Die oorlog in die Oekraïne, of eerder Rusland se inval, het onder ʼn aansienlike deel van mense die eintlik onverstaanbare simpatie met en begrip vir Rusland na vore gebring, te oordeel aan talle kommentare op sosiale media en in persoonlike gesprekke.
Wat hou Marcos-presidentskap vir Filippyne in?
Ferdinand Marcos jr. is geen onbekende in die Filippyne nie. Sy pa, met dieselfde naam, het van 1965 tot 1986 regeer voor hy deur massabetogings uit die kussings gelig en uit die land gedwing is.
Tweestryd in Franse presidentsverkiesing
In die pas afgelope presidentsverkiesing in Frankryk het, uit ʼn wye verskeidenheid kandidate, twee deurgegaan na die uitklopronde op 24 April.
Verpligte Covid-inenting sneuwel in Duitse parlement
Kort nadat Olaf Scholz in Desember verlede jaar Duitse kanselier geword het, was een van sy eerste projekte ʼn verpligte inentingsbeleid teen die koronavirus vir almal bo 18 jaar.
40 jaar gelede: die oorlog oor die Falkland-eilande
40 jaar gelede het daar ook onverwags ʼn oorlog plaasgevind, naamlik die een tussen Groot-Brittanje en Argentinië oor die Falkland-eilande.
Verkiesing in Hongarye
Die opposisie het gereken dat die kiesers moeg raak vir Orban en beweer dat hy outokraties en korrup regeer. In die aanloop was die verwagting dat dit ʼn kop-aan-kop-stryd gaan wees.
ʼn Besoek aan Litoue
Dit is ʼn klein land met slegs 2,8 miljoen inwoners en ʼn grootte van 65 000 km², omtrent die helfte van die Vrystaat se oppervlak, geleë in die Baltiese streek in Noordoos-Europa.
Rit na Lviv in Oekraïne
Net met die oggendskemer kom ons Oekraïne binne. Dit lyk vreemd om in ʼn land te wees wat in ʼn staat van oorlog is – dit nogal in Europa in 2022.
Oorlog as die stigtingsmite van state
Indien Oekraïne hierdie oorlog oorleef en sy onafhanklikheid behou, sal die oorlog in die geskiedenis as die stigtingsmite ingaan.
Oekraïne en Rusland: Oorlog of nie?
Hierdie kantelpunt wat nou bereik is, kom eintlik al oor baie jare. Nog steeds hoop die wêreld dat Wladimir Poetin, Russiese president, net bluf en met een of ander toegewing oortuig kan word om sy troepe van die grens met Oekraïne te onttrek.
’n Besoek aan Silesië
Silesië, oftewel Schlesien in Duits, is ʼn streek in die suidweste van Pole. In sy geskiedenis het die streek weens sy ligging tussen drie moondhede verskeie kere van eienaar verwissel.