Die Grens het Vrydagaand verbete vasgeklou aan sy voorsprong en die Regent Boland Kavaliers 21-19 geklop in ‘n spanningsvolle Absa Eerste Liga Curriebekerwedstryd in die Buffalo City stadion in Oos-Londen.
Alles deur die skrywer Simon Riekert
Ralepelle en Kirchner toer saam met die Bokke
Zane Kirchner en Chiliboy Ralepelle sal saam met die Springbokspan toer en beskikbaar wees vir die volgende twee toetse in Australasië in die Castle Lager Rugbykampioenskap.
Springbokke terug op eie bodem
Die Springbokke is terug!
Die Bledisloebeker
Wat is die Bledisloebeker?
Castle Lager Rugbykampioenskap wedstrydopsommings
Dis die tweede week van die Castle Lager Rugbykompetisie en Suid-Afrika loop voor op die puntetabel.
Klanksnit: Springbokspan vir die tweede toets teen Argentinië aangekondig
Luister na die klanksnit waar die Springbokspan vir die tweede toets teen Argentinië aangekondig word
WP klop Cheetahs op leë Nuweland
Dit was ’n vol naweek van rugby waarin twee Premierliga Curriebekerwedstryde reeds Vrydagaand afgehandel is en die twee openingswedstryde in die Castle Rugbykampioenskap Saterdag saam 17 drieë opgelewer het.
De Villiers meen die Bokskrum sal staan
André Watson, bestuurder van skeidsregtersake by SA Rugby, sê die reëls rondom die skrum bly dieselfde, dis net die roepreël wat verander.
Jong Turke in Blou ruk op
‘n Mens mag die Bloubul-ondersteuners landwyd gelyk gee dat sedert Matfield en kie se uittog in 2012 en daarna die padgee van een van die Potgieters, Vermaak en Stander in 2013, swartgalligheid die oorhand sou kry.
Cheetahs klop die Leeus
Die Cheetahs het Saterdag op Ellispark in Johannesburg hul status as een van die vroeë gunstelinge in vanjaar se Curriebekerreeks gestand gedoen deur die Leeus met ’n enkele punt te klop in beide die twee spanne se eerste wedstryde van dié reeks.
Curriebekerkompetisie kry prysgeld
Vir die eerste keer in die 122-jarige geskiedenis van die Curriebekerkompetisie sal spanne finansiële voordeel uit hul prestasie kan kry.
Curriebeker Eersteligaspanne dreun mekaar op
Die Curriebeker se Eersteliga is nou by die halfpadmerk en die spanne het gisteraand gesweet om die oorhaand oor mekaar te kry.
Beknopte geskiedenis van die Curriebekertoernooi
Die eerste kompeterende rugby wat op georganiseerde vlak tussen spanne uit verskillende streke in Suid-Afrika gespeel is, dateer van 1884.
Cheetahs is die vroeë gunstelinge in 2013 se Curriebekerreeks
’n Interessante tendens het die afgelope ses jaar in die Curriebekerreeks plaasgevind.