Alles deur die skrywer Steve Hofmeyr

Ons sal dit oorleef!

…want elke keer as daar ʼn Boer sterf, verloor ek en jy iets.
Verloor jy ʼn stukkie taal, ʼn stukkie kultuur, ʼn stukkie identiteit en godsdiens.
Verloor ons die voorreg van ʼn Afrikaanse grappie om ʼn braai.
Verloor ons die voorreg van nagereg. Van Hertzogkoekies en Jan Ellis-poeding…