Die kragvoorsiener ly Sondag 15 630 MW onbeplande verliese aan kragopwekkingkapasiteit.
Alles deur die skrywer Sune van Heerden
Geliefde Vernon Koekemoer veg om sy lewe
In 2008 het hy oornag ʼn sensasie op die internet geword ná ʼn foto van hom by ʼn musiekfees gedeel is. Nou is sy toekoms bedenklik.
Gevreesde reeksmoordenaar doen aansoek om parool
“Hy voldoen aan die klassieke profiel van ʼn reeksmoordenaar en sal weer moor wanneer die geleentheid hom voordoen – of hy in die tronk of buite is.”
Talle kinders sterf in Pongola-ongeluk
ʼn Gru-ongeluk tussen ʼn bakkie en ʼn vragmotor het Vrydag talle kinders se lewens geëis.
Onnie mag appelleer teen skuldigbevinding
“Boot was ʼn mentor vir leerders. Dit is ʼn tragedie dat sy weens dié voorval die onderwys verlaat het. Sy was ʼn departementshoof met dekades se ondervinding.”
‘Energiedrankie-pa’ sterf in hospitaal
Die Gautengse pa wat daarvan verdink is dat hy sy seuns se energiedrankies vergiftig het, het in ’n hospitaal onder polisiebewaking gesterf.
Boer Johan kry sy vrou
Boer Johan Lombard van die immergewilde kykNET-maatsoekreeks ‘Boer soek ʼn vrou’ het dié naweek die groot vraag gevra aan sy droomvrou.
Afrikaanses sê aikôna vir Mthethwa
“Ek is dankbaar hier was vandag soveel mense en ek hoop dat die Raad van die ATM die boodskap sal kry van ‘nee, nee, nee’.”
Getroud met Rugby-akteur oorlede
Runaldo Hendricks, wat die karakter Zappa in Getroud met Rugby vertolk het, is Saterdagoggend oorlede.
Suidoosterfees: Bientang, ʼn hartsverhaal
Bientang – ’n reis van Afrikaans, musiek en klank.
Oud-Springbokbreier se vrou verdrink
Die voormalige Springbokbreier Peter de Villiers se vrou het glo Maandag in ʼn swembad in Gqeberha in die Oos-Kaap verdrink.
15-jarige vas oor Slanghoek-plaasmoord
ʼn 15-jarige seun is in hegtenis geneem in verband met ʼn plaasmoord Sondag in die Slanghoek-gebied in Rawsonville in die Wes-Kaap.
Deurbraak gemaak ná meisie aan die brand gesteek is
Jacque Mpontsana het vir die departement van gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap gewerk. Deel van haar verpligtinge was om polisiestasies te assesseer vir nakoming aan die Wet op Huishoudelike Geweld.
Geliefde chirurg van Pretoria oorlede
“Hy het hard gewerk en goed genoeg herstel om [eers] huis toe te kom. Hy het ekstra kwaliteit tyd by ons gekry.”
Video: ‘Dis altyd tyd om te braai, man!’
‘n Bietjie sneeu skrik hom nie af nie.
Klofies is Gauteng se twee toppresteerders
Dié twee slimkoppe het saam 19 onderskeidings behaal.
100 + 1 jaar: Die Jannies se eerste skooldag
Dié skool is die enigste Afrikaansmedium laerskool in die stadskom, maar leerders kom van oral oor die stad om moedertaalonderrig te ontvang.
Sy sê toe ja vir boer Déan
“Ek dink sy het nou en dan gewonder as ek iets laat glip – sonder om natuurlik te veel te verklap.”
Kind verdrink by gewilde vakansieoord
ʼn Kind het Vrydagaand by die gewilde ATKV-Natalia-vakansieoord in Kingsburgh, KwaZulu-Natal, verdrink.
DA verkla Blade by Verenigde Nasies
“Die regering het gekies om hierdie pleidooie te ignoreer – wat ons met geen ander keuse laat as om die internasionale gemeenskap te nader om hulp nie.”