Die lughawe is skynbaar met die medewete van Burgerlugvaart gesluit.
Alles deur die skrywer Susan Purén
Koronavirus: SA’ners gestrand in China
Suid-Afrikaners in China wil graag huis toe kom, maar kry geen hulp van die SA-regering nie.
Maak ’n draai by Mosselbaai se eie jenewerskool
Mense stroom deesdae na dié skool wat in Maart verlede jaar sy deure oopgemaak het.
Visstropers plunder Oranjerivier
Stropers gebruik opgeblaasde trekker-binnebande om nette oor die breedte van die rivier te span en vis onwettig te vang.
Tshwane: Belastingbetalers dok steeds op vir ampswoning
Dié huis is in 2017 reeds verkoop, maar Tshwane betaal nog al die rekeninge.
Kommer oor verhongerde diere op De Aar
Die diere drink onder meer die rioolwater en vreet uit asblikke en vullissakke. Hulle veroorsaak ook ʼn gevaar op paaie.
Foto’s: SA kry langste glykabel oor see
“Dit gaan 1,1 km van skreeuende plesier wees.”
Foto’s: Historiese skoener in Mosselbaai geanker
“Sy het ʼn staalromp wat met klinknaels geheg is soos dit destyds die gebruik was.”
Foto’s: Hier word jy na vervloë dae teruggeneem
Die museum bring veral hulde aan stoomlokomotiewe, daardie manjifieke “ystervroue” wat eens die spoorlyne van Suider-Afrika oorheers het.
Oudste pont in Suid-Afrika wel vervang ondanks teenstand
Die inwoners van Malgas en Swellendam baklei die afgelope tyd hand en tand om die handgedrewe pont te behou.
Foto’s: Steen vir steen word hulle onthou…
Op die sypaadjies van baie dorpe en stede oor die hele Europa loop mense daagliks oor bronssteentjies wat in die plaveisel ingemessel is, dalk sonder om op te let dat daar ʼn naam op elkeen gegraveer is.
Sheila Senkubuge se immigrasiestatus: DA het gewéét
Senkubuge het as burgemeesterskomiteelid bedank ná berigte dat sy in besit van ʼn verblyfpermit was toe sy ʼn raadslid geword het.
Internasionale visskandaal raak Mosselbaai
ʼn Korrupsieskandaal in die Namibiese visbedryf maak wêreldwyd opslae ná die Al Jazeera-nuuskanaal gisteraand ʼn dokumentêre program daaroor uitgesaai het.
Klankopname-skandaal: Sheila nié SA burger tydens aanstelling
“Dis nie alleen bedrog in terme van die Grondwet en die Verkiesingswet nie, maar ook ten opsigte van die finansiële voordeel wat sy verkry het.”
Tshwane se eerste burger op spesiale verlof geplaas
Die DA sê in ʼn verklaring dat hy die ernstige klagte teen die twee politici met omsigtigheid hanteer.
Wonderboom-lughawe afgegradeer te midde van ‘korrupsie, bedrog en wanbestuur’
Dit blyk net die oortjies van die seekoei te wees.
Foto’s: Utrecht – ʼn utopie vir fietsryers
Die drieverdieping-parkeergarage vir fietse by die stad se sentrale treinstasie is onlangs opgegradeer om meer as dubbel die hoeveelheid fietse te stoor.
Korrupsie, wanbestuur by Wonderboom-lughawe – verslag
ʼn Verslag met bevindings oor beweerde wanbestuur, onregmatige besteding en ander onreëlmatighede by die Wonderboom- nasionale lughawe is onttrek toe dit voor die Tshwane-metro se maandelikse raadsvergadering sou dien.
Nóg ʼn omstrede Tshwane-grondtransaksie
Die Tshwane-metro het ʼn kaal stuk landbougrond vir R48 miljoen gekoop, nadat die metro se eie interne waardeerder bevind het dat dit slegs sowat R10 miljoen werd is.
Gesin van Zim-plaas verdryf: ‘Dit was vreesaanjaend’
“Ons is uitgeput en steeds getraumatiseer.”