John en Amanda was albei voorheen onderwysers, maar woon reeds meer as dertig jaar op die plaas Scheurfontein in die Karoo.
Alles deur die skrywer Susan Purén
Talle droomvakansies, groot bedrae kwyt ná ‘slenter’
Paul Peens het gesê sy wittebrood in die Maldives is by Destiny Holidays bespreek en hy moes inderhaas kort voor sy troue ander reëlings tref toe hy besef het daar is geen bespreking gemaak nie. Hy het meer as R63 000 verloor.
Groot verhoging vir bestuurders in Tshwane-metro
Terwyl belastingbetalers in die hoofstad gebuk gaan onder verhoogde elektrisiteitstariewe en ander munisipale verpligtinge het die Tshwane-metro stil-stil ʼn salarisverhoging vir senior bestuurders geïmplementeer.
Soveel Tshwane-metrobeamptes bots self met gereg
Intussen blyk dit dat die hoof van die Tshwane-metropolisie, lt.genl. Johanna Nkomo, steeds nie oor die vereiste kwalifikasie beskik om ʼn lid van die metropolisie te wees nie.
Man beken skuld ná mishandeling van robwelpie
Die video van die hulpelose rob wat op brutale wyse teen die kant van ʼn boot verbrysel word, het wêreldwyd opslae gemaak.
Pa vasbeslote om oord te sluit ná seun sterf
“Ek wil nie finansieel vergoed word vir my kind se dood nie, ek wil net voorkom dat ander kinders ook beseer word of sterf.”
Facebook ‘swendelaar’ by bank vasgetrek
Daar word geraam dat die 26-jarige verdagte etlike miljoene rand op bedrieglike wyse bekom het sedert hy vyf jaar gelede met die slenter begin het.
Oudraadslede skuld glo miljoene aan Tshwane‑metro
Verskeie oud‑ANC‑raadslede en senior werknemers van die Tshwane‑metro betaal na bewering al vir jare nie huurgeld vir die munisipale huise wat hulle bewoon nie.
Miljoene geëis ná grondverskuiwing woonbuurte nutteloos laat
Die bewering is dat daar kortpaaie gevat is en dat die nodige geologiese toetse nie gedoen is voor die hersonering plaasgevind het nie.
Vrou in hof oor vakansieverblyf-‘slenter’
Sedert besonderhede oor Roux se inhegtenisneming bekend geraak het, het dit op sosiale media gegons en het die klaers ʼn uiters aktiewe WhatsApp-groep op die been gebring.
Foto’s: Outydse sjarme in Marshstraat
Vir dié wat terugverlang na die stadige pas van vervloë dae bied die Monroe-teater in Mosselbaai kamerkonserte, vintage-klere en “high teas”.
Karl Reich-moord: Só trek speurder hulle vas
“Dis wat my dryf en laat aanhou soek na antwoorde.”