“My man het net besluit dit is nié die einde nie.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Vrou sterf toe motor pad verlaat
Die motor met vier insittendes het in die see beland.
‘Vordering’ in Horner-moord
Ou inligting word tans op sosiale media oor die saak versprei. Só vorder die ondersoek werklik:
Selfs 3 entstofdosisse keer nie Omikron – studie
Om ten volle ingeënt te wees en ’n versterkingsdosis te ontvang, help jou wel só:
Sopnat Woensdag hiér verwag
Kommer heers steeds in dele van KwaZulu-Natal, waar kitsvloede sedert verlede week voorkom.
Video: ‘Dit gaan oor meer as net matriekuitslae’
“Wat ons met dié saak reggekry het, was om ’n pen in die grond in te slaan.” Kyk na die video oor partye se reaksie hier:
Skole byt spit af oor gemeenskap se vete
Die betrokke skole se personeel is met die dood gedreig toe hulle probeer het om slotte en kettings aan die skole se hekke oop te breek.
Polisie weier om op te dok vir Mdluli en kie se regskoste
Richard Mdluli het om finansiële hulp by die staat aansoek gedoen aangesien hy meen die oortredings waarvan hy beskuldig word, het plaasgevind terwyl hy nog in diens van die polisie was.
Wagte by Bloemfonteinse skool aangeval
Die laerskool se sleutels is tydens die voorval by een van die veiligheidswagte afgeneem.
FOR SA gee nie bes oor verbod op kerkdienste
“Die uitspraak is te belangrik en te gevaarlik om nié te appelleer nie.”
Gehalte van vraestelle ‘verbeter merkbaar’ – Umalusi
Onverwerkte punte vir meer as die helfte van die matriekvakke is vanjaar aanvaar, hoewel 28 van die vakke se punte opwaarts aangepas is.
Publisering van matriekuitslae ʼn ‘instelling’ – regter
“Daar is geen oorwegende rede dat die matriekuitslae vir die eerste keer ooit nié gepubliseer kan word nie. Dit is die kern van ons saak. Demokrasie en openheid troef alles.”
Oorstromings in Oos-Kaap, KZN ʼn ‘ramp’
40 mense is die afgelope ruk in dié provinsies dood terwyl miljarde rande waarskynlik nodig gaan wees om skade aan infrastruktuur te herstel.
Foto: Nuwe huis vir gesin ná brand
’n Plaaslike kontrakteur het hom oor die gesin ontferm nadat hul huis kort voor Kersfees tot op die grond afgebrand het.
Ses ontsnap op pad na hof
Drie gewapende mans het toegeslaan op die polisievragmotor wat gevangenes na die hof vervoer het.
Besluit oor publiseer van matriekuitslae in hof betwis
“Die besluit hou verwoestende gevolge vir media-instellings in, wat beplan het om die matriekuitslae met gepaardgaande inligting te publiseer.”
Polisievrou jaag glo weg ná sy kinders tref
’n Tienermeisie het haar klein sewejarige boetie probeer beskerm toe sy deur die polisievoertuig getref is.
Djokovic moet nou sy tasse pak
Die Australiese regering het Novak Djokovic se visum Vrydag vir ’n tweede keer gekanselleer.
Oranje treur ná oudleerder verongeluk
Marizanne Strydom was ’n toppresteerder en het agt onderskeidings behaal. Medelye stroom nou in.
Verkeersdepartement se kluis oopgesny, beroof
Die verkeersdepartement se veiligheidswagte is tydens die voorval geboei.