’n Hofamptenaar het Vrydagmiddag bevestig dat daar reeds ’n “daadwerklike poging” aangewend word om die landdroshof te herstel.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Gariep nóg langer sonder krag
’n Plaasvervangingstransformator word tans van Noordwes na Oranjekrag vervoer.
Krisis dreig oor Bethal se krag
“As Bethal tussen twee tot drie ure krag per dag het, is dit baie.”
Parlement diep bekommerd oor SAPD
Daar heers veral kommer oor die struktuur van en korrupsie binne die polisie se senior bestuurskorps.
Mishandelde baba se ribbes 27 keer gebreek
’n Ortopediese chirurg het Donderdag in ʼn kindermishandelingsaak teen ’n ouerpaar in Pretoria getuig.
Voormalige PE amptenare in hof oor ‘skelm’ tender
“Daar word beweer dat selfs interns met verstrykte kontrakte binne die munisipaliteit ook op dié manier betaal is.”
Foto’s: EFF ruk op na Huis Herfsblaar
“Ons wil hom weg hê,” sê werknemers oor die bestuurder van dié Pretoriase aftreeoord.
Aftreeoord bekom interdik teen stakers
Lede van die gemeenskap en polisie het Woensdagoggend oorkant Huis Herfsblaar gereed gestaan om inwoners te beskerm, sou die EFF opdaag.
Asem vir Covid-19 pasiënte in Namibië
Namibiese en Suid-Afrikaanse maatskappye poog om met Breathe Namibia aandag te gee aan die suurstoftekort op Namibië se plattelandse dorpe.
Tracy Zille-rassismesaak in gelykheidshof
’n Raadslid van Limpopo word daarvan beskuldig dat hy agter die @TracyZille-profiel skuil, wat Twitter-gebruikers verlede jaar die josie in gemaak het met haar rassistiese opmerkings.
Man sterf weens Covid-19 ná hy hospitaalbed afstaan
“My pa het vir hulle gesê: ‘Vat my, ek is reg.’ Ek dink nou hy het eintlik met die Here gepraat.”
Aspen vervaardig eerste entstof in SA
Die eerste besending Johnson & Johnson-entstof is by Aspen se fabriek in Gqeberha (Port Elizabeth) vervaardig.
20 miljoen blikkies van dié groente onttrek
Daar is glo moontlik fout met die blikkies se synaat wat beteken dat die inhoud van die blikkies moontlik kan uitlek.
Vrou vermoor kêrel glo ná klap
Die twee was glo in ’n hewige argument buite ’n huis betrokke.
KZN-skool vir gestremdes kaal geplunder
Weens die plundery is die skool nie nou meer in staat om sy minderbevoorregte leerders se honger mae te vul nie.
Boer (73) wat brand dink weer aan ploeg
Gert Nieuwenhuizen van Mookgophong het vroeër vanjaar sleg gebrand toe die wind gedraai het tydens ’n poging om ’n veldbrand te blus.
Groblersdal-moord: Virus dié keer rede vir uitstel
Die saak teen Patricia Ray Lee Smith is toe nie vanoggend voorlopig teruggetrek soos die verdediging wou gehad het nie.
Beurtkrag hier saam met koue
Fase 2-beurtkrag tree vanmiddag nog in werking.
DA pak wet vir nuwe hoofstuk 9-instelling
Dié instelling sal bekend staan as die teenkorrupsiekommissie.
Binneland bibber Vrydag éérs
Ficksburg in die Vrystaat het Donderdag ʼn minimum temperatuur van -9 ̊C aangeteken, die koudste in die land.