’n Klag van rampokkery is by die klagstaat gevoeg soos die hof in November gelas het.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Polisieman vas wat glo geld eis om motor terug te besorg
Bewerings van korrupsie is deur die vervaardigers van ’n ondersoekende joernalistiek- program onder die bestuur van die polisie se aandag gebring.
Man skuldig aan moord op vyf
Die slagoffers is in 2017 koelbloedig vermoor. Die man se medebeskuldigdes is intussen almal oorlede.
Regering gaan hofaksies oor regulasies teenstaan
Die minister van gesondheid het intussen gesê die situasie reg oor die land word deurlopend gemonitor en dat dit sal bepaal of verdere beheermaatreëls of beperkings nodig is.
Vier sterf in trompop botsing
Die dodetal van Saterdag se taxi-ongeluk op die R521 in die Capricorn-distrik het intussen tot agt gestyg. Limpopo se paaie het 18 lewens die afgelope 48 uur geëis.
President praat dán weer
Suid-Afrikaners kan waarskynlik strenger beperkings te wagte wees.
Soektog na vermiste polisievrou eindig tragies
Die adjudant-offisier is Dinsdagaand vir die laaste keer lewend gesien.
Covid-19: Oos-Kaap wil sy strande, parke sluit
Die wetgewer beoog om sy strande en parke gedurende die feestyd te sluit in ’n poging om die verspreiding van Covid-19 te beperk.
3 matrieks dood; 12 beseer in ongeluk
Drie matrieks is Vrydagaand in ’n taxi-ongeluk in Noordwes dood nadat hulle ’n viering ná afloop van die matriekeindeksamen bygewoon het.
Twee gevaarlike misdadigers ontsnap uit tronk in Oos-Kaap
Die gevangenes dien tronkstraf uit vir verkragting, aanranding, ontvoering en veediefstal.
Mashaba se party eindelik geregistreer
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie wou aanvanklik nie ActionSA as politieke party registreer nie aangesien sy embleem glo soortgelyk was aan dié van ’n ander party.
Ses dood, 8 kritiek ná taxi-ongeluk
’n Meganiese fout is moontlik die oorsaak van die ongeluk.
Foto’s: Drie geboue in Kaapstad brand
Altesaam 52 brandbestryders kon met behulp van 13 brandbestrydingstoestelle die vlamme in die vroeë oggendure geblus kry.
Byna 1 000 matrieks van Gauteng toets positief ná Ballito Rage
Die departement van gesondheid doen ’n beroep op diegene wat die Rage-byeenkoms in Ballito bygewoon het om hulself vir 14 dae in kwarantyn te plaas en hulself dringend te laat toets.
Covid-19-statistieke: Nog 154 sterf
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Geen beurtkrag Sondag
Die kragnetwerk is egter steeds onder druk.
Hewige storm ruk Pampierstad
Die storm het twee lewens geëis met nog twee pasiënte wat na ’n hospitaal gehaas is.
Verseker jou kind se veiligheid só op Kaapse strande
Meer as 100 000 kinders is verlede jaar geregistreer van wie 535 met hul gesinne herenig is.
Beurtkrag: Eskom skaal Sondag af na fase 1
Eskom het Saterdagmiddag effense verligting vir verbruikers aangekondig.
Twee van KZN-familie deur weerlig doodgeslaan
Twee familielede is Vrydagmiddag deur weerlig doodgeslaan. Nóg ’n persoon is in die voorval beseer en na ’n hospitaal gehaas.