Nie al die regters wat in die regterlike dienskommissie (RDK) dien, het aanbeveel om die Gautengse regters Tshifhiwa Maumela en Nomonde Mngqibisa-Thusi te skors nie.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Dié longprosedure ʼn eerste vir Afrika
Afrika se eerste endoskopiese longvolumevermindering-prosedure (ELVR) is onlangs by die Netcare Kuilsrivier-hospitaal in Kaapstad uitgevoer.
Nog insette oor omstrede Bela-wet gesoek
“Dit is nou tyd om weer nuut oor skolewetgewing te dink en met nuwe voorstelle vorendag te kom.”
9 900 laat aansoeke vir Wes-Kaapse skole
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het etlike honderde duisende skoolaansoeke om te verwerk.
Hulde ná bekende in Afrikaanse bemarkingskringe sterf
John Lloyd het onder meer ’n belangrike rol gespeel om Tafelberg as een van die nuwe sewe natuurwonders van die wêreld aangewys te kry.
Fase 6 is terug
Dié gewraakte aankondiging volg nie eers ʼn dag nadat Eskom die implementering van fase 3- en 4-beurtkrag vir die komende dae voorspel het nie.
UKZN verskerp veiligheid ná rooftogte
Dié rooftogte is binne ’n week van mekaar op kampus en by ’n koshuis aangemeld en dít kort nadat 10 personeellede in die pad gesteek is.
Seun dood, tientalle kinders beseer toe bus oor afgrond stort
Altesaam 80 kinders is op die toneel behandel.
Beloning uitgereik ná Soweto-seuns se moord
Klein Nqobile en Tshiamo se verminkte liggame is in Soweto gevind nadat hulle die vorige aand as vermis aangemeld is.
Limpopo-pa skiet baba per ongeluk dood
Die pa het voëls met ’n luggeweer gejag toe sy sewe maande oue seuntjie geskiet is.
Beurtkrag: Week van fases 3 en 4 wag
Effense verligting kom nadat beurtkrag die afgelope week weer by fase 6 gaan draai het.
Swaar reënbuie vir Kaap voorspel
Swaarder reënbuie sal waarskynlik later vanaand oor die suidwestelike dele van die Wes-Kaap uitsak.
Verhoordatum vas ses maande ná Bokgabo se dood
Byna 200 dae nadat klein Bokgabo Poo se geskende liggaampie aan die Oos-Rand gevind is, is daar uiteindelik ’n verhoordatum in dié moordsaak vasgemaak.
178 000 kinders laaste dekade in staatshospitale dood
Altesaam 12 224 kindersterftes tussen 2013 en 2018 in staatshospitale was weens onnatuurlike oorsake.
‘Vermiste’ Franse seevaarder opgespoor
Emmanuel Dailler se familie het Sondag in die vroeë oggendure uiteindelik van hom gehoor.
SA’ner wen kompetisie met treffende tarentaal-foto
’n Abstrakte foto van ’n tarentaal het aan ’n Suid-Afrikaanse fotograaf die gesogte hooftoekenning van Fotograaf van die Jaar tydens die jaarlikse Africa Photo Awards 2022 besorg.
Thabo Bester-saak: Verbrande liggaam uitgeken
“Die liggaam wat deur Thabo Bester in die tronk onherkenbaar verbrand is, was dié van my seun. Ons eie regering het ons gefaal. Ek is stukkend.”
Kommer oor Afrika se laaste oorblywende pikkewynspesie
Dasseneiland, ’n eiland langs die Weskus van ongeveer drie vierkante kilometer in oppervlak, het in 1910 gewemel van sowat 1,45 miljoen pikkewyne. Dit is vandag nie meer die geval nie.
Moord by plaashek ná vier jaar steeds onopgelos
“Ons sal maar altyd wonder.”
Baie vingers gewys, maar Guptas nog skotvry
“Hoe meer ek daaraan dink, hoe meer kom ek tot die gevolgtrekking dat die VAE te blameer is.”