“Ons almal weet sy is onbevoeg.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
ANC sal 50-50-rassekwotas in hof moet verdedig
“Dit is een ding om aan ʼn volwassene voor te skryf, maar dit is iets heeltemal anders as ʼn regering kinders as pionne probeer gebruik.”
Kinders sterf toe taxi se remme ingee
Een van die taxi se passasiers het die noodoproep gemaak. Dié vrou was ernstig beseer en buite haarself van ontsteltenis.
Sinkgat in swembad ‘sluk’ swemmer in
“Die watervlak het skielik begin daal en ’n gat het oopgegaan.”
Leerders gestrand ná seun onder skoolbus beland
Busbestuurders in Sedibeng word met die dood gedreig en leerders van verskeie skole sit nou by die huis.
Huisroof loop skeef vir rowers
Die gesin het in die vroeë oggendure wakkergeskrik terwyl drie mans vuurwapens op hulle gerig het.
Organisasies hof toe oor beplande gasaanleg
Dit is die eerste keer dat ʼn gasaanleg in ʼn hof in Suid-Afrika betwis word.
Ervare veldwagter vermoor
Die Timbavati- private natuurreservaat is in rou gedompel nadat sy veldwagterhoof vandeesweek doodgeskiet is.
Gesteelde arabierperde teruggevind
Die eienaar van die perde het die diere Dinsdag laatmiddag vir die nag in hul stal toegesluit. Die perde was egter nie daar toe sy die volgende oggend by die stal kom nie.
Verlig, maar hartseer ná uitlewering
“Ons is natuurlik dankbaar dat dinge eindelik tot ’n punt kom sodat geregtigheid vir pappa kan geskied. Dit is wel nie lekker nie.”
Oudpolisieman dood gevind ná moord op vrou
Teboho Sekonyela, die man wat verdink is van die moord op sy vrou, is voorheen al skuldig bevind aan moord.
11-jarige sterf toe trein bakkie tref
Lede van die gemeenskap het ná die ongeluk drie mense, een van hulle ’n 11-jarige kind, uit die wrak van die bakkie getrek.
Fluitjieblasers se ‘moordenaars’ bly agter tralies
Een van die slagoffers was op die punt om ʼn verslag rakende onreëlmatige uitgawes en wanadministrasie by ʼn munisipaliteit in Limpopo voor te lê, toe hy vermoor is.
Nóg uitstel, nóg trane in Benoni-moordverhoor
“Dit is vandag presies vier jaar sedert ek my seun vir die laaste keer lewend gesien het.”
Só lyk regering se plan om ligte aan te hou
Eskom gaan nou krag inkoop en invoer van buurlande.
Ondersoek na 14 staatsentiteite gelas
Pres. Cyril Ramaphosa het vyf nuwe proklamasies onderteken wat die SOE magtig om ondersoek in te stel na bepaalde staatsdepartemente en -agentskappe.
Ramaphosa spreek nasie toe oor energiekrisis
Die aankondiging volg enkele ure nadat Eskom laat weet het dat die moontlikheid van nóg beurtkrag bestaan.
SUT-student verkrag
Die student se vermeende verkragter is reeds in hegtenis geneem.
Meer as 350 000 Gautengse skoolaansoeke al verwerk
Die Gautengse departement van onderwys sê die aansoekproses verloop nou baie gladder vergeleke met Vrydag.
Saak teen Tongaat Hulett – grootkoppe na hooggeregshof
Die groep word daarvan beskuldig dat hulle Tongaat Hulett uit R3,5 miljard bedrieg het.