Kan ʼn Christen egter op ʼn geloofwaardige manier aan die menseregtedebat meedoen?
Lees meerAlles deur die skrywer Wikus Buys
Moedertaal na die klank van die Vader se stem
Die Bybel leer fassinerende dinge oor tale. Daarom is dit nodig om ook eerstens die “Hemelse Vader se stem” te hoor voordat ʼn mens oor “Moeder se taal” uitsprake maak.
Hoe moet kerke op huidige gemeenskapskrisis reageer?
Die eensydige klem wat kerke tans in hul prediking amper uitsluitlik op enkelinge laat val, gee aanleiding daartoe dat gemeenskappe deur die kerke verwaarloos word.
Gesondheid, gewete en Christelike vryheid
Een van die redenasies in die debat rakende verpligte inentings, is dat dit juis Christelik is. Daar word dan basies twee redes daarvoor aangevoer.