Die toekoms is een waarin Pretoria FM homself voortdurend gaan vernuwe, sonder om sy ontstaansrede en bestaansrede te versaak.
Lees meerAlles deur die skrywer Willie Spies
Doen die regte ding, kry ongekende sukses
Nadat die Helvetiese Republiek in 1789 onder invloed van Franse revolusionêre tot stand gekom het en die onafhanklikheid van die kantons ingeperk het, het die ambagslui in 1847 na vore getree en vir Switserland weer ʼn federale grondwet beding.
Wie presies is Paul Mashatile?
Hy is reeds in September 2008, kort nadat hy Angie Motshekga uitgestof het in die wedloop om premier ANC-voorsitter in Gauteng te word, deur die joernalis Alex Eliseev uitgewys as die “Don van die Alex-mafia”.
Die bittersoet van 2018 en my reistas vir 2019
Die vraag bly, hoe berei ʼn mens jou voor op die reis deur 2019 wat voorlê?
Die 10de Oktober is Krugerdag
As ‘n mens Paul Kruger se lewe beoordeel en sy opleiding en die konteks waarin hy geleef het, sien teenoor die uiteindelike roem wat hy internasionaal verwerf het, kan mens net bewondering vir hom hê, skryf Willie Spies.
Suid-Afrika, Zimbabwe en die grondkwessie: Ooreenkomste en verskille
Die doel van hierdie artikel is nie om paniek te saai nie. Suid-Afrika en Zimbabwe is uiteraard ook nie spieëlbeelde van mekaar nie. Dit is wel tog belangrik om te let op die ooreenkomste.
Só kan Cyril die Grondwet wysig
Hoe mens ook al daarna kyk, president Ramaphosa het duidelik ’n afdraaipad gekies waarop die risiko’s vir hom en sy party – maar belangrikste van alles, die regsorde en ekonomie van Suid-Afrika – onmeetbaar groot en gevaarlik is.
Zimbabwe by ʼn kruispad
Die feit bly, die komende regime van Emmerson Mnangagwa sal die een wees wat gaan bepaal of Zimbabwe se verwoesting voortgesit gaan word en of die agteruitgang gaan endkry. In dié opsig is Zimbabwe dus by ʼn kruispad.
Kruger-herrie: ‘Lank voor apartheid was hy geliefd onder swart én wit’
ʼn Herrie het losgebars nadat ʼn foto van Anchen Dreyer, DA-LP, wat langs ʼn kartonfiguur van Paul Kruger staan, wyd op sosiale media versprei is. Die ANC se reaksie hierop het wyd kritiek ontlok. Die algemeenste argument was dat Kruger allermins ʼn dissipel van apartheid was; inteendeel, Kruger was president lank voor die apartheidsbedeling en was geliefd onder swart én wit.
Radio Pretoria se uitsaairegte finaal bekragtig
Toe die eerste klanke van Radio Pretoria op 18 September 1993 oor die luggolwe weerklink het, het die stigters van die radiodiens deeglik besef dat die stryd om ons eie stasie op die lug te hou, nie maklik sou wees nie.
Is Afrikaners rigtingloos?
En so gaan dit aan – om nie eens te praat van die politici – wat wel nie uitgesproke gebruikers van allerhande substanse was nie maar wie se bepalende besluite in krisistye mens ook laat wonder: “wat het hulle gerook?”
Ons is demokraties, maar is ons vry?
Vandag vier ons 18 jaar van “vryheid”, maar is ons werklik vry?
Soek ‘n nuwe republikeinse vuur
21 Maart 1960 – Sharpevilledag. Hierdie dag, 52 jaar gelede het die geskiedenis van Suid Afrika onherroeplik verander.
Internasionale Moedertaaldag
Willie Spies laat hom uit oor Internasionale Moedertaaldag.
Die stryd om grond duur voort
Nasionale soewereiniteit word deur grondbesit bepaal – so glo die ANC – maar nie net die ANC nie.
‘Afrikaner hier om te bly en homself te laat hoor’
~ deur Nico Strydom Willie Spies, AfriForum se prokureur, het tydens ʼn FAK-simposium oor die Julius Malema-haatspraaksaak, gesê Afrikaners het met dié saak die lyn…
‘Lamont lewer goeie uitsprake’ – Malema
Daar is drie groepe kommentators wat die afgelope drie weke kommentaar gelewer het op die uitspraak van Regter Colin Lamont in die haatspraak-verhoor van Julius…
Om jou kinders vir Afrika groot te maak
’n Tyd gelede het ek ’n boek gelees met die sonderlinge titel, “My hart wil Afrika”, deur Tienie Swanepoel. Sonderling, omdat dit klink of iets…