Die verrassing in Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers in die vierde kwartaal van 2017, wat die BBP-syfer vir die jaar gerugsteun het, hou belangrike voordele vir die land in.
Alles deur die skrywer Yuri Thumbran
Wat gaan Ramaphosa oor Brics doen?
Ekonome sê dit is onwaarskynlik dat die regering van pres. Cyril Ramaphosa die land se rol in die Brics-lande kan hersien.
Is daar kans op ʼn laer rentekoers?
Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee, wat oor rentekoerse besluit, vergader van 26 tot 28 Maart.
Grondonteiening-praatjies se invloed op ekonomie
Ekonome sê die ANC se beoogde grondonteiening sonder vergoeding stuur af op ʼn ramp wat nie net voedselsekuriteit nie maar ook ekonomiese groei kan strem.
Gordhan het groot planne
Pravin Gordhan het in ʼn onderhoud met Maroela Media van sy planne vertel.
Nene nie net ‘goeie nuus nie’
Boonop sê Schussler dat die euforie rondom die Ramaphosa-presidentskap waarskynlik nou sal afneem.
Verwagting vir Gigaba se begroting
Intussen het die rand vanoggend swakker verhandel in afwagting op die begroting.
Aankondiging oor Mynbouhandves verwelkom
Mark- en mynbou-ontleders het pres. Cyril Ramaphosa se ingryping betreffende die Mynbouhandves verwelkom.
Rand op ʼn drafstap; gaan Gigaba waai?
Maar buitelandse ekonome waarsku dat daar steeds uitdagings op ekonomiese, fiskale en politieke fronte is.
Rand versterk ná Zuma-berigte, Gupta-klopjag
Suid-Afrikaanse finansiële markte, insluitend die rand, het Woensdagoggend ʼn hupstoot gekry weens berigte dat President Jacob Zuma moontlik vandag gaan bedank.
Zuma: Rand byt nog vas
“Dit kan waarskynlik tot ʼn onstuimige tydperk in die land en in die ANC lei.”
‘Ekonomie op herstelpad’
Ekonome voorspel dat Suid-Afrika se ekonomie binne die volgende jaar tot 18 maande drasties kan herstel na die nege jaar van insinking onder die Jacob Zuma-administrasie.
Meer BTW SA se voorland?
Gaan Suid-Afrikaners meer belasting op toegevoegde waarde (BTW) betaal ná die begroting?
JSE daal skerp
“Die mark het te vinnig op een dag gedaal. Dit kan dalk beleggers ontsenu.”
Rand stewiger terwyl druk op Zuma toeneem
Die ekonoom Dawie Roodt is optimisties dat Zuma voor die einde van Februarie uit die Uniegebou sal wees.
‘SA steeds op rand van afgradering, maar …’
Kyk hier wat sê Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, en die politieke ontleder Daniel Silke oor Moody’s wat Suid-Afrika se gradering in November hersien het en teen einde Februarie ʼn beslissing moet lewer.
‘Twee magsentrums veroorsaak twyfel’
Van die struikelblokke is die rol van die nuwe ANC-president Cyril Ramaphosa en die toekoms van die land se president, Jacob Zuma.
Huismark: Kenners voorspel vir 2018
Dit lyk of goeie nuus op pad is vir Suid-Afrika se eiendomsmark.
JSE beleef bulmark
“Wat nou gebeur, is duidelik. Beleggers was moeg vir pres. Jacob Zuma wie se tweede termyn as president ʼn treurmare was.”
‘Winde van verandering waai in SA’
“Die Ramaphosa-trein is besig om stoom op te tel. En dit kan net goeie dinge beteken vir die land.”