Luister: ʼn Paar vrae aan die spanningskrywer Rudie van Rensburg


Rudie-van-Rensburg-met-Judaskus

Rudie van Rensburg gesels oor Judaskus en sy antiheld speurder. Foto: Rudievanrensburg.co.za

Judaskus is Rudie van Rensburg se jongste misdaadroman wat vanaf Mei op die winkelrakke is. Sy speurder, kaptein Kassie Kasselman, moet nuut dink oor moordsake van jare gelede, wat hom op die spoor van ʼn witboordjie-bende plaas wat aan onheil ʼn donker nuwe betekenis gee.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het vir Rudie gevra om meer te vertel oor sy skryfproses en die antiheld-speurder van sy gewilde spanningsverhale.

  • Lees ook Maroela Media se berig oor Judaskus hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.