Videogreep: FAK-spitsberaad – Chris Klopper

In die lig van bekommernis oor die algemene onderwyssituasie in Suid-Afrika, die druk van die regering op Afrikaanse skole en die krimpende getal Afrikaanse skole, ten spyte van gehalte onderrig en top uitslae, het die FAK Donderdag ‘n spitsberaad in Pretoria gehou. Die doel van die spitsberaad is om goeie inligting in te win oor die onderwyssituasie, maar veral om ʼn strategie te ontwikkel hoe burgerlike organisasies ʼn bydrae kan lewer tot ondersteuning van Afrikaanse skole.

Hier is ‘n videogreep uit Chris Klopper van die SAOU se toespraak, Perspektiewe op Afrikaanse Onderwys

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Meer oor die skrywer: Chris Klopper

Chris Klopper is Hoof-Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.

Deel van: Meningsvormers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.