Luister: Nuwe internet TV-kanaal beskikbaar vir troeteldiereienaars


DieregesondheidTV-Pierre-en-Arnold

Pierre van Niekerk en Arnold du Plessis van die nuwe internet TV-kanaal, DieregesondheidTV. Foto: Esté Meyer Jansen.

Is jy raadop met Felix se vlooie? Dryf Wagter se alewige gekrappery jou teen die mure uit? Dan moet jy ʼn draai gaan maak by Dieregesondheid TV, ʼn splinternuwe internet TV-kanaal wat troeteldiereienaars bemagtig in die primêre gesondheidsorg van hulle diere.

Die internet TV-kanaal is Vrydag in die Centurion-teater se Sunset Lounge-restaurant bekendgestel en Maroela Media was daar.

Esté Meyer Jansen het met Pierre van Niekerk, uitvoerende hoof van Dieregesondheid TV gesels om meer oor dié internet TV-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Pierre van Niekerk ·

Dankie Este, groot waardering dat jy en Maroela daar was, dit is n groot eer en ons bedank julle

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.