Dettol word glo herroep

Dettol-ontsmettingsmiddels moet herroep word, aangesien dit glo ʼn gesondheidsrisiko vir verbruikers inhou, het die Nasionale Reguleerder van Verpligte Spesifikasies (NRCS) Dinsdag gesê.

Maroela Media het in April berig dat die ingevoerde weergawes van Dettol nie aan die verpligte spesifikasie vir ontsmettingsmiddels, wat deur die NRCS geadministreer word, voldoen nie. Klik hier om meer te lees.

Klik hier vir volledige inligting oor die produkte wat herroep word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Sarie van Niekerk ·

Die spul raak regtig nou belaglik!!Ek en my ouers en broers en susters het met dettol in die huis grootgeword. My ouers sou al oor die 100 jaar gewees het as hulle geleef het, ek selfis al 70 en my broers en susters al almal oor sewentig en ons het almal nog al die jare dettol gebruik. Waar kom die gesondheidsrisiko vir verbruikers nou skielik in. Maar nee alles wat werk en wat al vir baie, baie, jare werk moet moes van ontslae geraak word!!! Belaglik

Jackie Oosthuizen ·

@ Sarie van Niekerk. Daar is fout met Detol produkte wat ingevoer is, nie die wat plaaslik vervaardig is nie. Dit het al ‘n geruime tyd aan die lig gekom. Dit sal baat om die waarskuwing ernstig op te neem – die spreukwoord sê mos, liewer bang Jan as dooie Jan……….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.