Duisende mense van verskillende kulture het Woensdag tou gestaan buite die Uniegebou in Pretoria in ʼn poging om vir oulaas wyle oud-pres. Nelson Mandela te sien terwyl hy daar in staatsie lê.
Lede van die publiek kon van 12:00 af Mandela se oorskot besigtig het, nadat familie en afgevaardigdes van 10:00 af eerste die geleentheid gehad het om hom te groet.
Mandela lê tot Vrydag in staatsie by die Uniegbou. Dié foto’s is deur die regering se kommunikasie-afdeling, GCIS, beskikbaar gemaak.
Lees ook:
Duisende staan tou om Madiba te sien
Foto’s: Madiba lê in staatsie
Madiba-konvooi: Motoriste gefrustreerd met padsluitings
Foto’s: Mandela se konvooi na die Uniegebou
Só ry Madiba se daaglikse stoet deur PTA
[ngg_images gallery_ids= 161 display_type=”photocrati-nextgen_basic_thumbnails” number_of_columns=”4″ gallery_width=”600″ gallery_height=”400″]