Foto’s: Hewige haelstorm oor JHB

Die foto is deur @HardtacHuddy op Twitter gelaai

ʼn Hewige haelstorm het Saterdagmiddag groot skade aangerig in dele van Johannesburg.

Talle mense het foto’s op Twitter geplaas en sê die hael was so groot soos gholfballe. Die hael het glo veral skade aangerig aan motors terwyl talle mense sê ruite is ook uitgeslaan.

Die foto is deur @aleasha_verona op Twitter gelaai

Die foto is deur @Cedz_a op Twitter gelaai

Die foto is deur @SubeshPillay op Twitter gelaai

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.