Ma, kinders met “religieuse voorwerp” doodgeslaan

‘n Ma en haar twee kinders is Maandagnag doodgeslaan in hul huis in Chatsworth, Durban, het SABC-nuus Dinsdag berig.

Volgens die polisie wil dit voorkom asof ‘n “religieuse voorwerp” gebruik is om die ma en haar twee seuns, 18 en 19 jaar oud, dood te slaan. Dit is onbekend waar die pa hom tydens die voorval bevind het. Kaptein Thulani Zwane, woordvoerder van die posisie, het gesê niemand is in hegtenis geneem nie en die motief vir die moorde is onbekend.

Chatsworth, Durban

Chatsworth, Durban

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Justi ·

Ai, hoop hulle slaan die skuldige met dieselfde voorwerp dood.

Glo nie die polisie sal ver na die skuldige hoef te soek nie………

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.