Mdluli uit sy amp “geskuif”

Richard Mdluli

Richard Mdluli, hoof van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se misdaadintelligensie-eenheid sal onmiddelik uit sy pos geskuif word, het Nathi Mthethwa, minister van polisie Woensdag gesê.

Mdluli sal na ʼn ander posisie verskuif word wat deur die waarnemende nasionale kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, bepaal sal word. Die aankondiging is tydens die nasionale vergadering in die debat oor Mthethwa se begrotingstem gemaak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.