Plaasmoord: Oud-polisieman glo met strykyster, kookwater gemartel

Gerrit Myburgh

Gerrit ‘Billy’ Myburgh (79), die oud-polisiekommissaris wat Maandag op sy plaas naby Heidelberg in Gauteng dood aangetref is, is glo met ʼn strykyster en kookwater gemartel voor hy vermoedelik verwurg is.

Die Heidelberg Nigel Heraut het Dinsdag berig Myburgh, ‘n oud-distrikskommissaris, se hande en voete was glo vasgebind terwyl hy Sondagaand wreed gemartel is, waarna hy glo met sy eie klere verwurg is.

Kapt. Thivulavi Tshilate, ʼn polisiewoordvoerder, het aan die koerant gesê die voorval het tussen 21:00 die aand en die volgende oggend op Myburgh se plaas Boschfontein plaasgevind.

Lt.kol. Katlego Mogale, ʼn provinsiale polisiewoordvoerder, het Dinsdag aan Maroela Media gesê Myburgh se liggaam is deur sy kleindogter in sy kamer aangetref. “Die motief vir die moord is in die stadium nog nie bekend nie,” het Mogale gesê. “Inligting oor die aanval is ook skaars en ons weet nie hoeveel mense by die aanval betrokke was nie, aangesien die man alleen op sy plaas gebly het.”

Tshilate het aan die Heraut bevestig dat Myburgh se tuinier vir ondervraging ingeneem is.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

17 Kommentare

Nico ·

“Die motief vir die moord is in die stadium nog nie bekend nie,” het Mogale gesê.
Asseblief! Die idioot! Almal WEET wat die motief agter sulke vergrype is.

Carin ·

Wanneer is genoeg eendag genoeg?
Dit kan mos nie so aanhou nie mense. Die arme man het sy lewe gewy aan dienslewering en niemand verdien om so grusaam te sterf nie.

Seg net ·

Die moorde op ons boere sal nie end kry voordat al wat boer is niemand op sy plaas toelaat nie en eers skiet dan vrae vra. Dit sal net ‘n paar keer gebeur en hulle sal gou die boodskap kry. Wat soek enige vreemde persoon op ‘n boer se plaas of vir wat dit werd is in jou erf of huis?

Stoere Boer ·

Piet Croukamp skryf “maar die kru rassisme van Sunette Bridges (wat byna altyd na swart Suid-Afrikaners as “barbare” verwys)” en val dan almal aan wat “regs” is. Nou Piet is dit normaal om mense met kookwater en ‘n yster te martel. Doen gewone mense dit of is dit ‘n barbaarse gebruik. Ek stel dit nou duidelik geen mens sal so iets aan sy medemens doen nie (terloops het jy al gehoor dat ‘n Afrikaner dit aan swart mense doen?) net barbare tree so op.

Flash ·

Dit is onverklaarde oorlog.
Rasse uitwissing.
Boosheid reg uit die hel.
Mag God hom wreek op die barbare!
Asook die Piet Crouwkamps, die de FW Klerks en Roelf Meyers wat oordentlike mense verraai enbeswadder, maar kop wegdraai en die waarheid ontken, of die boosheid goedpraat en rasionaliseer.
Ek bid vir hulle totale uitwissing!
Boosdoeners!

Seg Net ·

Ek haat die swart plaffirs. Ek raak al meer rassisties. Wonder waarom????????????????????????

Willy ·

En as mens hulle vang en met kookwater en strykysters martel het hulle ewe skielik menseregte. Ek haat hierdie lafaards met ‘n passie! Sal nooit een een kom teen hulle portuur op ‘n redelike tyd nie.

brampie ·

Bring die doodstraf terug, maak die goed vrek man… Polisie is pateties.. Wonder wat Africa Check nou se??? Die arme wittes het nie meer ‘n katse kans nie!!! Hoekom dink julle is die wapen wet ingebring, net om die wittes te benadeel, wat gaan die ding se panga nou doen doen teen die wit baas se geweer. Ek sal hom vrek maak as ek hom in my huis kry, die polisie is in elk geval so treurig, die saak sal heel moontlik uit gegooi word as gevolg van nalatigheid.

Miss Knysna ·

Now you wonder why so many of our people have left this country? Need I say more? This is absolutely barbaric.

lesna ·

Dis my ouipa en hy was n vrede liewende mens kani glo hulle kon so wreed wees met hom ni dis barbaars!

E Roos ·

Ja dis baie wreed wat hulle aan die oomie gedoen het, en dis gewoonlik aan die bejaardes wat hulle dit doen want hy/sy kan hulleself nie verdedig. Destyds het die polisie hulle (terroriste) net geskok of nat sakke oor die koppe getrek maar nooit is een met kookwater of ‘n strykyster gemartel maar dit wat nou gebeur is barbarisme in die ernstigste graad en ek hoop en bid dat so iets my nooit sal oorkom want dit moet verskriklik wees om so te gesterf het, almal se altyd hoe meer jy goed doen vir die swart mense hoe meer sal hulle jou martel as hulle jou aanval en hoe minder waardeer hulle dit.

Gesie ·

Ons as wit mense moet ons oe oop mak want ons word stel Matig uit gewis

Eddie ·

Die wit mense moet leer om saam te staan soos die swartes! Los die BMW’s by die huis en staan saam met mekaar!!!

Wayne en Jolene Scheepers ·

Het daai eerbare opregte oom n paar jaar lank geken da is nie n wit man soos hy nie.mag oom in is vrede rus en dankie vir ales.oom billy ons sal oom altyd onthou met oom se swart mazda 3 en oom se punt snor ……SALUTE OOM BILLY R.I.P!!!!!!!!!!!!

GERRIT MYBURGH ·

Ek wil graag langs hierdie weg my Dieppe afgryse uitspreek oor die sinnelose moord op my oom.
Ek is self in die Polisie en het van kleintyd my oom bewonder met watter passie hy sy loopbaan bejeen het.
Hoe verwerk n mens die feit dat hy sy lewe op geoffer het om te versdeker dat ons veilig in ons huise kan woon, en dan self so wreed vermoor word in sy eie huis? Die feit dat hulle hom so gemartel het is moontlik om die kluis se sleutel te kry wat hulle nie reggekry het nie. Hy as oud polisieman het geweet indien hulle die vuurwapens uit die kluis kon kry dit verder sou gebruik word vir moord en plunder.
Ek salueer jou rus in vrede ou grote.

Tanya Leemans ·

Berigte raak stil en andwoorde sal nooit gevind word. Oupa, ons weet nie hoekom dinge moes loop soos dit gebeur het maar ons weet dat Oupa weer deur als sal gaan om te wees waar Oupa nou is.
Ons vertrou in God en weet ons kan nie twyfel dat Hy Oupa in sy hande gehou het terwyl als gebeur het, nou rus Oupa sag in Sy palm.
Dit maak so seer om te weet ons lewe saam sulke monsters, dit maak ons bang want “so iets gebeur mos nie met ons familie nie!’ maar nou het dit en weereen val ons sag neer op ons bed en vra die Vader om ons te vergewe vir die min vertrou.

Dankie dat ek kan terug dink en al die goeie dae onthou, kersfees en pad kos geld as ons moes groet.
Dankie vir die legende wat Oupa vir een en elk van ons agtelaat.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.